BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 16

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Aarde - Stem van `n donderslag

197 Dit is dus die Verlosser se wil dat jou kennis al die tyd moet groei. Jy het min te vrees in hierdie dae en kan jouself wy aan geestelike strewe sonder om bekommerd te wees, dit sal jou baie krag asook vreugde gee om die woorde van God te ontvang. Die uitsluitlike doel van al die boodskappe is om jou kontak met die hemelse Vader in stand te hou. Om hierdie rede bemoedig ons jou al hoe meer om getrou te bly en nie te verslap nie, per slot van rekening, dit sal jou geestelike besittings gee wat vir ewig tot jou voordeel sal wees.

Sien, My kind, ons is almal gelukkig oor jou gretigheid en skenk jou graag die gawes wat die Verlosser vir jou voorberei het. Trouens, jy sal nog dikwels moet veg totdat jy God se wysheid heeltemal binnegedring het. Maar jy sal nog nader aan die Verlosser kom, want Sy liefde laat hulle wat aan Hom getrou is, nie gaan nie. Sodra God besluit het om Sy leerstellings in volle vertroue aan jou oor te dra, moet jy ook hierdie vertroue regverdig deur die vervulling van Sy wil en Hom te alle tye dien. Binne `n kort tydjie sal die dag op die aarde aanbreek wanneer God deur al die plekke sal wandel en troos en hoop aan Syne sal gee, en die mensdom sal Sy stem soos `n donderslag hoor wanneer Hy alle ongelowiges en geestelike slapers wakker maak. Maar almal van julle wat in God troos soek, sal in Sy liefde beveilig word. Hy sal Sy kinders beskerm teen swaarkry, hulle sal hul God en Verlosser naby aan hulle voel en hulle gelowig toevertrou aan Hom om hulle te red van alle gevare. Daarom moet julle almal na julle Vader in die Hemel keer met kinderlike vertroue, sodat Hy julle sal beskerm vir nou en vir alle tye. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205