BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 198

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Wie in My glo (1)

1901 Wie in My glo, het die ewige lewe. Kyk, dit was My wil om die dood sy angel te ontneem, sodat my kinders, die mense wat My toegedaan is, die verskrikking van die dood nie sal smaak nie. Want die geloof in My maak die siel pynloos los van die liggaam en hulle sweef na hemelse hoogtes. En daarvoor het Ek self my lewe aan die kruis geoffer, sodat my kinders die dood nie sou smaak nie. My aardse liggaam het gewillig alle smarte verdra, sodat my kinders nie hoef te ly nie, sodat hulle deur hulle geloof in My sonder smart in die ewigheid kan ingaan.

Wie dus glo, het die ewige lewe, want sy geloof is die toegee aan sy verlange na My. Die kind het die skeiding oorwin en die weg huis toe, na die Vader gevind. En daarom seën Ek almal wat glo, want hulle is in waarheid my kinders, vir wie Ek die poorte oopgemaak het na die paradys. En wie dus gesterf het in die diepste geloof in My, sy Skepper en Verlosser, wie My liefgehad het, en op My aangestuur het, die neem Ek op in My vaderhuis. Ek lei hom binne-in die ryk wat Ek berei het vir almal wat gelowig is, want wie in My glo, sal ook daarna streef om My gebooie na te kom, en sy wil seën Ek.

Die dood van die liggaam hoef daarom nie gevrees te word nie. Dit maak vir die kind immers maar net die weg na die Vader vry. En my liefde trek die siel omhoog. Sodra die siel haarself van die liggaam skei, word sy opwaarts gelei deur my dienaars in `n gebied wat vol helder lig die teenwoordige blyplek van die siel word. En daarom moet julle op aarde nie treur nie, want wat die siel op aarde agterlaat, is van generlei waarde. Ek gee julle die lewe om dit van julle af te neem. En Ek neem dit van julle af om julle alle heerlikheid te kan teruggee. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205