BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 195

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Bruikbare werktuig – Versprei die Evangelie

1893 Dit is `n enorme taak om die lig van insig aan die mensdom te bring in `n tyd wat heeltemal duister en sonder lig genoem kan word.

Dit is `n belangrike opdrag waarvoor, vanweë die uitvoering daarvan, die sterkste wilskrag vereis word en daarom is slegs dié mense daarvoor geskik wat Jesus toegedaan is en wie hulself aan Hom tot Sy diens aanbied, wat self swak voel in die diepste deemoed en God om krag bid, Wie hulle as kinders laat lei en wie tog `n sterk wil het as dit daarom gaan om vir Hom te stry, wat sonder vrees teenstand bied teen die vyand, omdat hulle vol vertroue op God steun, wie geen tree stap sonder om die goddelike barmhartigheid af te smeek nie en sodoende versterk in die gees, `n taak aanpak waarvoor diep onbaatsugtige liefde noodsaaklik is.

Hulle staan self in die lig en kan dus die lig ook onder die mensdom versprei. Daar is `n groot nood onder die mensdom en hulle het daadkragtige hulp nodig, maar dikwels wys hulle hierdie hulp hardnekkig af en dan moet Jesus se stryders hulle steeds weer met uiterste geduld inspan om hul taak te voltooi.

Hul inspanning mag nooit afneem nie, hulle moet stry met die swaard van hul mond, d.w.s. vasberade poog om die goddelike woord te verkondig, hulle moet God Self vir ondersteuning bid en ook vir die Krag uit God, die Heilige Gees, vra, sodat hulle steeds die korrekte onderrig kan gee en dus die lig versprei. En nooit mag hulle moedeloos word waar menslike inspanning geen resultaat oplewer nie, want ontelbare geestelike wesens staan hulle by en deur gesamentlike inspanning sal die onderrig tog in sy doel slaag.

Wie hulle egter vir Jesus en Sy leer inspan en poog om dit te versprei onder die mensdom, hulle gees sal met sorg onderrig wees, hulle sal slegs dit kan onderrig wat waarheid is en sodoende in waarheid die lig na die mense bring, want hul liefde vir hul medemens stel hulle in staat om die goddelike woord in ontvangs te neem en dan word hulle bruikbare werktuie vir God, wat verlossend werksaam wil wees.

Daar vloei `n onuitspreeklike seën na die mensdom deur sulke dienaars van God, wie deurgee wat hulle van God ontvang het. Dit is die enigste redding vir tallose siele wat nog in duisternis smag. Die duisternis kan slegs verdryf word deur die woord wat van Bo kom, want dié woord steek `n lig aan in hulle. En wie die goddelike woord tot hulle laat spreek en dit in die hart oorweeg, sal in die lig mag wandel, want hulle is gewillig en aan hulle sal die krag gegee word om ook dit, wat hulle geleer word, as waarheid te aanvaar. Maar vir die onwilliges geval die duisternis van gees hulle meer en kan nie gedwing word om God se woord aan te neem nie. En tog mag hulle ook nie geïgnoreer word nie, daar moet maar steeds weer gepoog word om vir hulle `n lig te bring, om `n klein skynseltjie te versprei om die verlange na lig in hulle op te wek. En daarom moet die liefde aktief word, want slegs sy kan dié wese verlos uit die duisternis, slegs liefde is in staat om wederliefde te wek en slegs liefde sal die oorwinnaar wees.

En die groot nood op aarde sal slegs deur die liefde van die mense onder mekaar opgehef kan word. Liefde wat haarself uitdruk, deurdat die evangelie gepredik word aan hulle wat in die donkerste van die nag voortgaan sonder om iets te weet van die goddelike Liefde en Barmhartigheid, naamlik van God se Wysheid en Almag. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205