BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 268

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Verwoesting van besittings

2296 Die sin en die doel van die lewe op aarde is die finale bevryding van die siel uit die vorm. God verlang niks onmoontliks van Sy skepsels nie en het Hy die mens hierdie taak opgelê vir die duur van sy lewe op aarde, en dan het Hy hom ook alle middele ter beskikking gestel om hierdie taak te kan vervul. En tog faal die mense en hulle laat die tyd en die genade van hul beliggaming ongebruik verbygaan. En die willoos wees van die mense beweeg God tot `n ingryping met `n ontsaglike omvang. Hy sal dit verwoes wat die mense verhinder om hulle eintlike bestemming te kan nakom. Dit is die aardse besit wat die gedagtes en die wil van die mense sodanig vashou, dat hulle hul taak op aarde nie nakom nie.

Die aardse besit hoef in geen geval hinderlik te wees, as dit op die aarde korrek gebruik word nie. Dit kan liewer die siel nog hulp om vry te word, wanneer sy die begeerte daarna oorwin het en die aardse besit in diens gestel het van naasteliefde. Dan het die siel die grootste weerstand op aarde oorwin, haar dus daarvan vrygemaak, omdat sy die materie oorwin het. Maar as die besit die begeerte daarna nog groter maak, is dit vir die siel `n ketting, wat die vrywording daarvan verhinder.

Wat God in Sy Wysheid besluit het, is aards gesien `n werk van verwoesting van reuseomvang en Hy sal die mens ontneem van sy angsvallig verdedigde besit. Dit maak hom dus vry van `n ketting en nou sal die opgang vir die siel makliker kan wees, sodra sy hierdie goddelike toesending waarlik tot nut vir haarself maak, as sy die verganklikheid daarvan insien en haar aandag rig op goedere wat onverganklik is, dus ewigheidswaarde het. Die wil van die mens besluit en die mens is verantwoordelik vir sy wil. Wat hom aards afgeneem word, kan hom duisendvoudig vergoed word, wanneer hy hom onderdanig voeg volgens die goddelike Wil en geestelike gawes verlang as vervanging.

By die aanskoue van die groot ellende, wat die gevolg sal wees van goddelike ingryping, sal menige mens tot die insig kom dat aardse goedere nie nagestreef moet word nie en dat dit die mens slegs dien tot beproewing van sy wil. Maar die mens is tans die materie heeltemal toegedaan en des te swaarder sal die werk van verwoesting hulle tref. En hulle denke en strewe sal gerig wees op die terugkry van goedere. En so sal daar na hierdie goddelike ingryping `n tyd volg wat duidelik die geestelike toestand van die mense sal karakteriseer.

Hulle sal met vergrote wilskrag die lewe op aarde weer net so gestalte probeer gee, sodat dit kan beantwoord aan die liggaam en sy welbehae. En die boeie van die siel sal nie kan losgaan en die siel loslaat nie. Slegs weiniges sal in hulself keer en aan die goddelike Stem gehoor gee, wat in hulle aanmanend en waarskuwend sal klink en hulle aanspoor om na te dink oor die eintlike doel van die lewe op aarde. En ter wille van hierdie weiniges laat God die groot leed oor die mens kom, wat almal uit die nood van die siel sou kan help. Maar die wil van die mens is vry en hy kan besluit na eie keuse. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205