BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 183

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die teenstander wil alle mistieke werke as vals afmaak

1815 Daar is dinge wat die mens nie vir homself kan verklaar nie en wat hy daarom as onverklaarbaar verwerp. Hy is nie ondersoekend nie en daarom dink hy ook nie daaroor na nie en aangesien sy wil nie daarna streef om sulke dinge op te los nie, sal dit ook vir hom onverklaarbaar bly. Maar wat onverklaarbaar blyk, kan nie verwerp word as ‘non-bestaande nie' of afgemaak word as bedrog of heksery weens gebrek aan bewyse nie. Dit is in die besonder op alle wonderwerke van toepassing wat nie deur menslike intellek alleen opgelos kan word nie en wat daarom sonder aarseling afgemaak word as `n opsetlike poging van misleiding, of `n sieklike plan van `n persoon. Mistieke verskynsels kan slegs deur mistici verklaar word, d.w.s. slegs mense wat na die gees strewe, kan die geestesgebied binnedring. Die suiwer intellektuele vermoë van die mens sal nooit die sluier kan lig nie en daarom sal hulle ook probeer om ander mense se geloof in geestelike dinge te vernietig. En dit is wat hulle dan verligting noem en sal so verberg wat die mens as baie belangrik moes herken, die werk van die geestelike wesens in die hiernamaals wat mense van bewyse wil voorsien dat die lewe na die dood op aarde nie verby is nie.

O wêreld van ongelowiges en minagters, waar `n sigbare teken aan julle gegee word, probeer julle dit weerlê en daardeur weier julle die geestelike wesens toegang tot julle. Met julle wysheid en dade wil julle die werk van hierdie wesens vernietig. Dit is meer aangenaam vir julle om die geestelike strewe van diepdenkende mense voor die wêreld belaglik te maak en julle sluit effektief julle eie ingang na die koninkryk, wat tekens na die mense stuur om hulle herkenning makliker te maak. En die werk van die negatiewe kragte kan duidelik in die mensdom gesien word, wat met absolute oortuiging alles van `n geestelike of bonatuurlike aard ontken. Hulle praat namens die teenstander, omdat hy die geloof van mense in die voortsetting van die lewe na die dood, in die ewige lewe en die uur van verantwoording wil vernietig. En die mense steun onmiddellik sy wil en skram nie weg om selfs hulle geloof op te gee nie, hulle aanvaar slegs wat hulle kan aanraak of voel, maar ontken alles wat bonatuurlik blyk te wees. Hoe hoog takseer die mens sy intellek en hoe min sal hy daarmee bereik as God Self hom nie bystaan en hom na die lig lei nie. Maar aan die ander kant is die menslike intellek beslissend vir die mensdom. Dit aanvaar onvoorwaardelik wat dit intellektueel aangebied word. Menslike intellek gee dikwels en sonder aarseling die geestelike waarhede wat hy verwerf het op, omdat die teenstander van God weet hoe om sy superioriteit te wys deur oortuigende woorde te gebruik. Daarom sal hy oral gewillige luisteraars vind, omdat die wêreld verkies om te hoor dat die lewe na die liggaamlike dood eindig. En hy sal daarom maklik saamstem wanneer die uitdrukkings van die geestelike wêreld as verbeelding, bedrog of foutief beskryf word en dit daarom volledig verwerp. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205