BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 342

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Professionele sendelinge - Akademiese kennis

2800 Elke sending op aarde, met die doel om die gebonde siele te verlos, is aan God welgevallig en het dus Sy seën, maar diegene wat so `n missie as hul lewenstaak aanvaar het, moet ook poog om die suiwer waarheid te versprei. Niemand kan dus hierdie werk doen as hy self nie weet wat die waarheid is nie. En die mens se wil is weereens die beslissende faktor, want dit hang af van die rede wat hom dryf om hierdie werk te doen. Sy goeie wil om aan God van diens te wees en om verlore siele na Hom toe te lei, sal ook aan hom die suiwer waarheid skenk, wat hom in staat sal stel om verlossingswerk op aarde te doen. Dit is waarom so `n voorneme eers voorafgegaan moet word deur die besef van sy eie gebrek aan kennis, wat hom sal aanspoor om opreg na God te gaan en te vra vir geestelike verligting. Slegs dit voldoen aan die eerste voorwaarde vir `n beroep, wat uit die hart moet voortspruit, maar dit moet nie `n beroep in die sin van die woord wees nie. Die gevaar van laasgenoemde bestaan egter wanneer `n persoon homself kundig ag, te danke aan akademies aanvaarde kennis, wat hom nogtans nie in staat stel om te werk as `n onderwyser nie, omdat hy nog nie die waarheid herken nie en dit dus ook nie kan oordra nie.

In daardie geval sal hy nooit in staat wees om sy medemens korrek te onderrig nie. Hy sal nie in staat wees om die doel van die aardse lewe aan hulle te verduidelik nie, want hy het geen kennis van die heel begin en die uiteindelike doel van alles wat die weg oor die aarde moet neem nie. Hy sal slegs streng voldoen aan dogmatiese leerstellings, wat beslis weer akademies oorgedra sal word, maar wat nie die siel se aktiwiteit sal stimuleer of in staat sal wees om haar inwonende gees te laat ontwaak nie. Die mens sal die kennis slegs intellektueel kan aanvaar, maar dit kan nie sy hart betree nie en kan dus nie die siel se transformasie bereik nie, wat egter absoluut noodsaaklik is vir die siel se verlossing uit die gebonde toestand.

Akademiese kennis kan dus nooit genoeg wees vir `n sending op aarde wie se doel die verlossing van dwalende siele is nie. En dit is dus ook verstaanbaar waarom professionele sendelinge so min sukses het, tensy diepe nederigheid teenoor God en die diepste liefde vir hul medemens hulle aanspoor om hierdie beroep aan te neem. Want slegs laasgenoemde is ware dienaars van God, wie se werk onder die mens `n seën vir hulle kan wees. Ware diens aan God bestaan uitsluitlik daaruit om te help met die verlossing van siele wat vanaf God gekom het en wat van hom geskei het, maar waarvan die ewige Liefde nooit sal wegdraai nie. En sodra `n persoon hierdie taak vir homself in die lewe stel, en in erkenning van sy eie onkunde, God se ondersteuning wil hê, sal hy aan God van diens kan wees. Dan sal hy in staat wees om sy taak nougeset en suksesvol te vervul, hy sal sy missie op aarde vervul en bydra tot die verlossing van die gebonde siele, want daarenteen is die eintlike beroep van `n dienskneg van God geen waarborg dat hy die eerste voorwaarde vervul het nie en moet hy ook die kans om sy medemens in die waarheid te onderrig, geweier word. Gevolglik is die verlossing van hierdie siele te betwyfel, want slegs die waarheid kan die mens vrymaak, omdat slegs die suiwer waarheid verlossend is. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205