BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 349

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Leed en ellende deur goddelike ingryping

2839 Vir baie mense begin leed en ellende eers met goddelike ingryping, want voor dit was hulle nog onaangeraak daardeur en hulle het geen aandag aan aanmanings gegee nie. Die nood van hul medemens het geen verandering van hul denke teweeggebring nie en daarom moet daar nou nood oor hulle kom, wat as te ware die laaste middel is vir hulle redding. En daarom sal daardie lande nou getref word, wat tot nou toe die swaar leed gespaar was, en wat tog nie sonder skuld is ten opsigte van die wêreldgebeure wat bitterlike swaarkry oor die mense gebring het nie.

Baie mense gaan hard en gevoelloos by die nood van hul medemens verby. En dit is hulle wat die leed self sal moet deurmaak, want hulle wil het geblyk dat wanneer dit gaan oor hul medemens, hulle in laasgenoemde hul vyand sien. En wat die mense aan hul medemens doen, sal nou duisendvoudig op hulleself terugval. En op hierdie manier moet hulle nou boet. Die menslike wil kan geen einde maak aan die ellende nie, want dit is nie menslike kragte wat hulle gaan uiter nie, maar die goddelike Wil Self is aan die werk en sal die mense op hul mees kwesbare plekke tref. Hy sal die mense van al hulle besittings ontneem. Hy sal hulle arm, swak en heeltemal afhanklik van Sy genade maak.

En in hierdie nood sal die mens moet leer om in te sien dat hy niks uit eie krag kan doen nie. Hy moet leer om in te sien dat God regverdig is en dat Hy die mense medelydend straf wat teen Hom en Sy gebooie gesondig het, maar dat Hy ook die wat met Hom verbind is, sal beskerm, alhoewel hulle omring is deur mense wat niks vir God omgee nie. En so sal daar nog baie tot besinning kom en hul eie lot vergelyk met dié van hierdie mense, wie se ondergang van menslike kant bepaal was.

Wat God nou oor die mensdom gaan stuur, sal so geweldig en vol leed wees, dat elke denkende mens `n hoër Wil daarin sal moet sien en in homself keer. Maar weer sal hy slegs aan homself dink. Hy sal nie die algemene ellende sien nie, maar slegs sy eie lot sien. En so sal daar weinig naasteliefde beoefen word. Elkeen sal maar net daarna streef om sy eie lot te verbeter en weer sal hy by die nood van sy medemens verbygaan. En God, wat die wil van elkeen ken, sal daarom so `n groot leed oor die mense stuur om hierdie wil te verander, om hulle sag en meelewend te maak, sodat hulle hul toevlug by Hom sal soek, wie die enigste is wat hul lot ten goede kan verander. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205