BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 135

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Almag van die goddelike liefde –Wêreldgebeure

1456 Skryf die volgende neer: Julle mense het die verkeerde idee oor die almag van die goddelike Liefde. Julle gebruik verskillende riglyne om gebeure te evalueer wat dui op beide lyding sowel as vreugde vir mense. Julle sien slegs die gevolge op `n aardse wyse, maar julle kan julself nie naastenby die geestelike gevolge van die noodsaaklikheid, sowel as die gevolge aan die ander kant indink nie. Julle baseer altyd julle oordeel op menslike gevoelens, en dit laat selfs die liefde van God vir julle wreed lyk. Maar julle is nie bewus van die pynlike toestand wat eendag vir die siele sal wag as Ek hulle teen alle lyding op aarde beskerm en oënskynlik net My Liefde aan hulle skenk nie. Hierdie liefde van My is so groot, dat Ek My lewende skeppings die lyding in die hiernamaals wil spaar en hulle sodoende voor die tyd laat ly in `n toestand waarin hulle nie hierdie lyding soveel sal voel nie.

En tog herken julle nie My Liefde nie en wil julle altyd net met My stry. Julle leef in `n wêreld waar sensuele plesier julle `n sekere mate van bevrediging verskaf, maar in die hiernamaals sal julle, as julle verlig is, daarna streef om met My te verenig. Maar julle moet julle eers van alle materie losmaak, ten einde in staat te wees om met My te verenig. Maar julle is nog baie ver daarvan, want julle is nog te betower deur materie en dit tot so `n mate dat julle dit nog steeds as aanloklik beskou. En daarom vernietig Ek dit wat in julle weg staan na veel groter geluk met geweld. Ek wil julle weg op aarde verkort wat julle nog in die liggaam moet gaan. Ek wil hê dat julle moet leer om materie te verag, wat slegs `n hindernis vir julle is, en julle herken nie My Liefde nie. Julle wil is nog te sterk om te swig voor die goddelike wil, wat julle werklik net probeer help tot nut van julle siele. Probeer altyd en in elke geval om My groter as groot liefde voor te stel as die motief vir wat Ek stuur of toelaat om met julle te gebeur, en julle sal leer om anders te dink. Dit gee My werklik geen plesier om te sien hoe My lewende skeppings ly nie en dus probeer Ek om groter lyding te voorkom. Julle moet net leer om die gebeure in die wêreld rondom julle vanuit hierdie perspektief te sien, wat eerder gesien moet word as `n bewys van My Liefde vir julle, as `n daad van wreedheid. Weerstaan die gedagtes wat julle laat twyfel aan My Liefde, want dit is net My Liefde wat My laat optree op `n wyse wat vir julle lyk asof julle die lyers is.

Julle is te swak en begeer nie genoeg krag wat julle sal help om materie te oorkom nie, en so sorg Ek vir julle probleme en verwyder die struikelblokke uit die weg van julle hoër ontwikkeling. Ek neem alle aardse besittings van julle af weg, juis omdat hierdie fisiese swaarkry maak dat julle by My sal skuil en dus innige kontak met My sal probeer maak, en dan sal My oneindige liefde julle vasgryp en My oneindige liefde sal julle help om die oorhand te kry. Maar totdat julle julself aan My toevertrou het, sal die verlies van julle aardse besittings pynlik wees vir julle, en dus is julle nog steeds in `n verslaafde toestand, julle is nog steeds te geheg aan materie, en nog steeds herken julle nie My en My Liefde voldoende nie. En julle is selfs geneig om My heeltemal te wil ontken, want julle kyk vanuit `n aardse oogpunt na al die gebeure en versuim om te oorweeg tot watter mate die geestelike noodsaaklikheid bestaan, sodat julle nie omkom nie. Die gevaar van julle geestelike ondergang vereis My ingryping op so `n manier dat julle twyfel aan My Liefde. Maar Ek neem slegs julle geestelike welstand ter harte, en elke gebeurtenis is bedoel om hierdie geestelike geluk aan julle oor te dra. Daarom moet julle vol vertroue onderdanig wees aan My leiding en julle lot uit My hand nederig en gehoorsaam aanvaar en dit sal vir julle tot seën wees, en eendag sal julle vir My dankie sê dat Ek daarmee veel groter lyding in die hiernamaals van julle afgeweer het. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205