BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 366

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Hou die dood voor oë

2912 Hou vir julleself die uur van die dood voor oë en vra julleself af hoe ver julle gevorder het op pad na die ewigheid. Gee aan julleself rekenskap hoe julle verhouding met God is en hoe julle, julle die talente gebruik het wat Hy julle gegee het vir julle tyd op aarde. Ondersoek julleself of julle sal kan staande bly voor die regterstoel van God, of julle aardse lewenswandel reg is voor God, of julle liefde beoefen het en of julle elke uur gereed is om hierdie aarde te enige tyd te verlaat, sonder vrees dat julle julleself voor God sal moet verantwoord.

Oorweeg dit dat julle krag ook met die dood ten einde loop en dat julle uit eie krag niks meer sal kan vermag wanneer julle siel in `n onvoltooide toestand vanaf die aarde heengaan nie. Vra julleself af of julle tevrede is met julleself en of julle in vrede vanaf hierdie wêreld kan heengaan. Oefen die strengste selfkritiek uit en wend dan `n poging aan om julleself te vervolmaak.

Gebruik elke dag wat nog aan julle gegee word, want solank as wat julle nog op die aarde vertoef, kan julle nog baie bereik. Julle het die moontlikheid om julleself nou nog te suiwer, omdat julle die krag daartoe het en dit nog deur liefdeswerke kan vergroot. Hou die dood in gedagte en besef dat julle nietige skepsels is wat geen uur kan uitstel wanneer God die uur van julle dood vasgestel het nie. En bid innig tot God vir barmhartigheid, vir Sy genade en Sy bystand, dat Hy julle Sy liefde sal skenk en met Sy liefde ook die krag om julle weg omhoog te verseker.

Hou slegs die doel voor oë, dat julle moet ontwaak tot die ewige lewe, wanneer julle aardse lewe geëindig het en leef dan volgens hierdie doel. Vervul die wil van God en weet dat elke dag vir julle die laaste op aarde kan wees, dan sal julle voorbereid en bewustelik lewe. En julle sal dan sonder vrees ontslaap en ingaan in die ryk van vrede, in julle ware vaderland. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205