BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 235

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Werksaamheid van die goddelike Gees

2133 Alles wat na God wys, verraai die werksaamheid van die goddelike Gees en dus sal alles wat goed is en na die goeie streef, dus in verbinding gebring kan word met die werksaamheid van die goddelike Gees. Demoniese werksaamheid trek na benede, dit verander liefde in haat, dit ontken die goeie en edele en streef na `n groter verwydering van God, terwyl die werksaamheid van die goddelike Gees opvoed tot liefde, wat die mens edeler maak en hom laat strewe om nader aan sy God te wees. En daarom sal die mens heel maklik kan onderskei welke kragte hom beheer.

Die mens kan nie goed dink en handel as hy deur slegte, demoniese kragte beïnvloed word nie, as hierdie mag oor hom het nie. Sy denke en handeling sal steeds in ooreenstemming wees met die mag wat hom beheer. Die mens moet so lewe dat hy God welgevallig is, dan beheer goeie geestelike kragte hom, dus wesens waardeur die goddelike Krag stroom. Hy staan dan onder die inwerking van die goddelike Gees, die Kragstroom vanuit God, wat elke wese wat Hy deurstraal, weer terugvoer na God.

Dit is dus die werksaamheid van die goddelike Gees wanneer die gedagtes van die mens hom met God besighou, wanneer hy dus, as hy sy gedagtes by God laat verwyl, d.m.v. gedagtes antwoord gegee word op sy vrae wat hy graag beantwoord wil hê. Vêrder is daar die werksaamheid van die goddelike Gees, wanneer die verlange van die mens na geestelike voedsel gestil word deur die oorbring van die goddelike woord. Dit is die werksaamheid van die goddelike Gees wanneer die mens die gawe verkry om die goddelike woord te begryp soos wat God wil hê dat dit begryp moet word.

Nooit sal die mense tot `n demoniese aktiwiteit kan besluit waar die Wil van God verkondig word nie, waar liefde gebring en ook na verlang word, waar wysheid in oorvloed oorgedra word, wat nooit mensewerk kan wees nie. Die werksaamheid van die goddelike Gees sal nie deur die mense herken word wat hulle nie afsluit vir demoniese aktiwiteite nie, wie nie voldoende teenstand bied en daarom geen duidelike besef het van God en die Krag van Sy Gees nie.

En om hierdie toevloei in homself te kan opneem, moet die mens homself open, d.w.s. positief daarteenoor staan en slegs `n mens wat `n verlange na God het, kan dit doen. Oor hom het demoniese kragte geen mag nie, gevolglik herken hy God waar Hy Homself uiter, waar Sy Gees duidelik werksaam is.

Wie egter nie na God verlang nie, aan hom dring God se vyandige mag hulle op, waarvan die invloed op hom sterk sal wees en hom sal verhinder om dit te herken. Gevolglik sal hy die werksaamheid van die goddelike Gees nie herken nie, of dit as werksaamheid aansien van diegene onder wie hy homself geplaas het deur sy eie wil. Want dit is die werksaamheid van die laaste dae, dat hy die denke van die mens sal vertroebel en in verwarring bring en die mens wie se geloof nie sterk en onwankelbaar is nie, laat twyfel. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205