BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 393

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Slegte wil bepaal die tydsgebeure

3196 Die wil om goed te doen geld al as `n volbragte daad wanneer die uitvoering daarvan verhinder word. En net so is die mens verantwoordelik vir `n slegte daad wat hy van plan was om uit te voer, selfs as hy dit nie kon uitvoer nie. Hoe hy hom nou opstel teenoor die handelinge van sy medemens - of afwysend of saam, - so word sy wil beoordeel, waarvoor hy homself eendag sal moet verantwoord. En daarom bepaal die denke en wil van die hele mensdom die nood en ellende wat oor die wêreld kom. Want solank die mense nie die goddelike gebooie - die gebooie van liefde tot God en tot die naaste - tot riglyn vir hulle lewenswandel maak nie, solank as wat hulle nie veroordeel wat teen hierdie gebooie ingaan nie, is hulle denke netso te veroordeel as die van die uitvoerende. En onvermydelik sal daar `n tyd van moeilike lewensomstandighede wees wat verwag kan word, wat deur God as opvoedingsmiddel aangewend sal word om die denke van die mense te verander.

Want die wil, wat hom deur die gedagtes kenbaar maak, kenmerk die geestelike toestand waarin die mense hulself bevind. En dit is so laag, dat daar groot gevaar bestaan vir `n geestelike ondergang, en dan moet daar middele aangewend word wat hierdie gevaar teengaan. Die mens wat self in die liefde leef, sal ook alles veroordeel wat teen die liefde ingaan. Maar as die mens liefdeloos is vanuit sy hele ingesteldheid, dan sal hy ook instem met alle handelinge van sy medemens wat boos is, en sa hy dan net so skuldig wees asof hy dit self sou uitgevoer het.

Dus bepaal die mensdom self die tydsgebeure. Hulle bepaal die graad van lyding wat aan hulle opgelê word. Hulle bepaal die aard van die gebeure, omdat hulle so getref moet word, sodat hulle denke kan verander. En hoe harder hulle is, des te meer intensief en langer sal hulle moet ly, en in hulle geestelike blindheid glo om onverdiend teleurgestel te word. En tog kan hulle nie anders in hulle denke verander word nie, as hulle nie self bespeur wat hulle by hul medemens goedgekeur het nie. Die verkeerde denke van die mense vind sy oorsprong in liefdeloosheid en daaruit kan niks goeds uitkom nie, inteendeel, slegs bose dade. En daarom beteken dit steeds geestelike agteruitgang.

Eers die insig dat slegs die slegte wil die oorsaak is van wat die hele mensdom tref, kan die mense daartoe beweeg om hierdie wil te verander en dus ook te streef na `n regverdige denke. Dan eers kan die mate van leed en droefenis verminder word en kan daar vir die mense op aarde `n makliker lot beskore wees. Want die goeie denke sal daarin tot uiting kom, naamlik dat elke mens sy naaste dieselfde toewens as waarop hy vir homself aanspraak maak. Die mens sal dan aan sy medemens die liefde betuig wat God vereis en hom gevolglik aan die goddelike gebooie onderwerp. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205