BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 39

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Beïnvloeding van swak mense deur laagstaande geeste

543 In die nabyheid van die aarde, baie naby, hou die wêreld van die geeste hulself oorwegend op, wat deur die duiwel se toedoen, hulleself te veel aan die materie gebind het en wat daarom nie in staat is om hulself vry te maak van die begeerte na die goedere van die wêreld nie.

Daar word onafgebroke geworstel deur dergelike siele, hulle kan hulself nie losmaak nie en vind daarom nie die vervulling van hulle begeertes nie en so poog hulle voortdurend om hulself meester te maak van die wil van swak mense en verlei hulle die om hulle kwellende begeertes uit te voer en sodoende bring sulke geeste uitermatig baie skade in hulle omgewing aan die siele op aarde, wat self al te veel tot sulke begeertes geneig is. Hulle sal steeds gevaar loop om deur sulke laagstaande kragte uit die geestewêreld in beslag geneem te word, wanneer hulle hulself nie inspan om hulle drifte en begeertes baas te raak nie, wat hulle wel kan, wanneer hulle maar net wil en hulself die nodige krag verskaf deur gebed, om weerstand te bied en hulle toevlug te neem tot die goeie geeste wat so `n verlange maar graag wil vervul.

In die werksaamheid van die bose self, asook van die goeie geeste, is al te bemerk welke mag die wesens al eie is en dat dit steeds aan die vrye wil van die mens oorgelaat is van watter mag hy wil gebruik maak. Die ergste gevaar vir die siel van die mens is die verlange na die wêreld en haar goedere. Hiervan maak die geeste met dieselfde aard baie goed gebruik en die gevaar is steeds groter, hoe meer gewillig die aardse mens daarop ingaan, totdat hy ten slotte so verstrik raak in die boeie van sulke slegte wesens, dat hy homself nouliks daaruit kan losmaak en steeds kan net goddelike barmhartigheid hom bystand verleen, as hy maar net daarna verlang.

Hoe groot die gevare van die versoekinge vir die menslike siel ookal is, in gelyke mate is daar nogtans ook wesens teenwoordig wat tot hulp bereid is, die eie wil moet nou net eenmaal steeds werksaam raak om die verbinding met hulle op te soek en dan sal hy ook nooit sonder bystand gelaat word nie.

Want die Goedheid en Liefde van die Hemelse Vader sorg onafgebroke vir Sy skepsels en binne `n kort tydjie kan Hy `n algehele verandering teweegbring vir so `n mens wat smag na wêreldse goed, sodat die prag en die verganklike goedere van die wêreld geen indruk meer op hom sal maak nie, omdat die siel haarself nou gerig het op haar eintlike bestemming en van daardie oomblik af die nietigheid van die aardse wêreld kan insien. Dan is die invloed van die bose geeste ook baie gering, deurdat hulle die verset besef wat hulle vanuit dergelike kant gebied word. Daar kan steeds net `n sterk beïnvloeding plaasvind, waar die wil van die mens hulle tegemoet kom, maar egter nooit daar waar daar uit vrye wil teen sulke swakhede en begeertes gestry word nie.

So sal die geestewêreld aan die anderkant dan ook altyd gepla word deur teenwerkinge en moet hulle ook self `n meer volmaakte insig daarin verkry en die nietigheid van hierdie wêreld leer begryp, wat des te moeiliker is, hoe dieper hulle nog wegkwyn in die boeie van die materie; tog sal die uur van verlossing ook vir hulle aanbreek, waartoe die mense op aarde oneindig baie kan bydra, wanneer hulle hierdie wesens in die gees steeds weer laat poog om hulself te laat indink hoe nietig en skadelik alle aardse goedere vir die siel is en hoe suksesvoller `n strewe na geestelike goedere vir die siel sal wees. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205