BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 251

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Satan se misleiding - Masker - Materie

2204 Dit is Satan se werk van misleiding wanneer iets aan mense as `n reddingsmissie voorgehou word, maar wat werklik `n werk van uiterste harteloosheid is, dus wanneer mense glo dat `n bittere onregverdigheid korrek is, wanneer edele motiewe voorgegee word wat op lae en selfsugtige gedagtes gebaseer is. Satan sal woorde van liefde gebruik om die mense te beïndruk en hy sal baie suksesvol wees vanweë die mense se harteloosheid, want die mense het onbekwaam geword om die vuil spel van Satan te herken, wat hulle tot vernietiging verlok. Hy sal altyd middele gebruik wat goed en edel lyk. Hy sal nooit veg onder sy ware banier nie, maar verberg altyd sy ware karakter agter `n masker van goed. En daarom is dit besonder belangrik om waaksaam te bly, sodat die mense wat altyd wil doen wat reg is, nie `n slagoffer van sy voordoenery sal word nie. Die mens moet nooit die uiterlike oordeel nie. Woord en daad moet altyd ooreenkom en waar die liefde waarlik gewys word, hoef die werk van God se teenstander nie gevrees te word nie. Satan sal egter nooit `n goeie daad doen nie, aangesien dit sy doel is om alles wat goed en edel is, te bestry, gevolglik probeer hy om mense te beïnvloed om mekaar te benadeel.

Maar God sal nooit `n passiewe waarnemer wees waar Sy teenstander die mense se denke mislei om hul siele van die suiwer waarheid te weerhou nie. En so, waar die teenstander van God aktief valsheid onder die dekking van liefde en menslikheid versprei, gee God terselfdertyd informasie oor die ware aard van wie nou oor die mensdom regeer. God sal hom nog vir `n tydjie in volle beheer laat, wat hy uitgebreid sal gebruik, maar die tyd vir sy vernietigende werk op aarde is beperk, omdat die ware gesig van Satan geopenbaar sal word en sy dade blootgestel sal word. Iedereen wie se wil na God gedraai is, sal Satan se werk van misleiding herken en sal in afsku wegdraai van hom af; maar baie sal toelaat dat hulle deur hom bedrieg word en hulle sal dit moeilik vind om deur die gekonkel van die bose magte te sien.

Maar as waarskuwing moet julle almal weet dat elke belofte van aardse voordele die werk van bose magte is. Dat die goeie magte nooit deel sal hê aan `n aksie wat tot die verbetering van die aardse lewe moet dien nie, want dit sal lei tot die begeerte vir materie, wat egter in die aardse lewe oorwin moet word. Maar dit is wat die teenstander van God veral poog om te bereik, om mense aan materie te verslaaf, om hulle begeerte daarna te motiveer om hulle weer onder sy beheer te bring. En so word die aktiwiteit van Satan deur sy poging om begeerte te skep na dit wat die mense van ontslae moet raak, geopenbaar. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205