BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 234

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Gebed - Vereniging met God – Belangrike gebeurtenis

2129 Slegs weinig mense verstaan hoe belangrik die gebeurtenis van die vereniging met God is. Maar hierdie weiniges strewe met alle ywer na die eenwording met God, want hulle ken die krag wat hulle daardeur toestroom. Hulle weet dat `n sodanige toevoer van krag hulle gelukkig stem en dat daar niks bestaan wat hiermee vergelyk kan word nie. En wat hulle eenmaal ingesien het, sal beslissend wees vir hul aardse bestaan. Maar die meeste van die mense bly ongeërg as hulle daarvan in kennis gestel word dat die eenwording met God iets onuitspreeklik heerlik en kosbaar is. Hulle kan slegs suiwer aards voel en kan hulself nie in `n geestelike ervaring plaas nie. Hulle bly in hulle afwysende houding as wyshede aan hulle oorgedra word vanuit die geestelike gebied en hulle kan gevolglik nie die vloei van krag ervaar nie, omdat dit met weerstand werkloos bly. En aldus kan die kontak nooit tot stand gebring word tussen die mens en God nie. En die nadeel daarvan is so onvoorstelbaar vir die menslike siel, want sy gaan slegs opwaarts deur die genade van God, en dit kan weer slegs verwerf word deur die erkenning van, en strewe na, die ewige Godheid.

Die toestroming van goddelike genade is steeds die gevolg van die eenwording met God in gebed. Want om te vra vir genade van God, is gebed en dit veronderstel steeds die geestelike verbinding met God. Biddende mense kan nooit val en van God verwyderd bly nie. Hulle sal steeds nader aan God kom, want hulle soek Hom. Hulle begeer Hom en Sy krag en hulle neem dus ook Sy krag en genade in ontvangs. En dit voer onvermydelik opwaarts.

Wie bid, verenig homself met God, as hy bid, om homself steeds inniger met Hom te verbind en uiteindelik heeltemal met Hom verenig te wees. Wie bid, erken God as `n Mag waaraan hy onderworpe is. Hy plaas homself met volledige wil onder Hom. Hy het geen geheim of openlike weerstand teen God nie en dus kan God hom beloon met Sy Liefde, met Sy Krag, met Sy Gees. En wie die Gees uit God ontvang, staan in verbinding met die geesteryk. Daar kry hy kennis en bevind hy hom dus in die lig. En dit alles bring die bewustelike eenwording met God teweeg. Dit alles word deur innige gebed bewerkstellig, wat sodoende die vernaamste gebeurtenis vir die mens is, solank hy op aarde vertoef, want gebed is die bewys van sy wil en van sy keuse vir God. Wie innig bid, het uit vrye wil vir God beslis en hy sal terugkeer na Hom, uit wie hy eens voortgekom het. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205