BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 298

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Onreg - opkom vir reg

2444 Die verblinding van die mensdom gaan so ver, dit hulle nie meer in staat is om te onderskei waar geregtigheid ophou en ongeregtigheid begin nie. Elke mens oordeel volgens sy gevoel en die gevoel beantwoord aan sy lewenswandel, sy innerlike gesteldheid en sy ingesteldheid teenoor God en die wêreld. Die een is die gevolg van die ander. Die lewe van die mens is deurslaggewend, inhoeverre hy die handeling van sy medemens beoordeel. En gevolglik word die onreg nie meer as sodanig herken en verafsku nie, maar dit word geduld en goedgevind, want die mensdom leef nie meer in ooreenstemming met die goddelike Wil nie, maar ver verwyderd van die gebooie van God gaan hulle hul gang, ver verwyderd van die gebooie van liefde. As hulle egter daarop gewys word om die gebooie van God na te kom, word selfs hierdie aanwysing as `n onreg beskou, terwyl die mens openlik ongeregtighede kan bedryf, sonder dat dit afgekeur word deur sy medemens. En eersgenoemde word veroordeel en openlik gebrandmerk. En dit is die verkeerde denke van die mens, wat afwyk van die reguit weg.

Maar hy wat regverdig dink, sal sy geregtigheid nie meer kan verdedig nie. Hy sal homself moet buig, as hy die aardse mag vrees. En tog moet hy hom nie in die war laat bring nie, hy moet optree en spreek wat sy hart hom beveel. Hy sal dit weet - as hy veg vir reg en geregtigheid - as hy hom verbind met God, wat Self die mees regverdige Wese is en Wie ook dieselfde van die mens verlang. Hy sal weet dat sy stilswye dieselfde is as die duld van ongeregtigheid; dat hy moet praat, as hy daardeur ongeregtigheid kan verhinder. Hy mag hom ook nie laat afskrik deur dreigemente van die wêreld nie, as dit daaroor gaan om die siel van sy medemens te bewaar teen dwaling of verkeerde leringe, want hierdie het weer ontelbare verkeerde of onregverdige handelinge tot gevolg.

Reg is alles wat die mens voor God kan verantwoord of wat sy gewete hom by die strengste selfkritiek veroorloof. Maar wie God Self as Regter oor sy handeling en denke erken, sal ook reg gelei word deur die stem van die gewete, wat God as vermaner en waarskuwer in die hart van elke mens geplaas het. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205