BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 104

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Voorspelling van `n groot gebeurtenis (Augustus 1939 – voor 2de Wêreldoorlog)

1055 Geseënd is julle werk. Terwille van die mense ontplooi daar `n enorme vinnige bedrywigheid van almal wat verlossend werksaam kan wees. En so is daar weer `n gebeurtenis in sig wat alle gemoedere sal verhit of wat verlammend op die skeppingsvernuf sal inwerk. En hierdie groot belewenis sal die weerstand van baie mense breek, menige siel sal die weg terugvind na die Vader, wat deur hulle erken word as die Beskikker van al die aardse gebeure.

En terwille hiervan sal God Sy Krag en Mag openbaar. Hy, wat alle harte ken, weet ook watter siele hulself nog na Hom kan keer en gee hulle Sy tekens op so `n manier, dat talle mense die aardse lewe sal verloor, maar ook baie sal die lewe verkry, die lewe wat vir ewig duur.

En hierdie tyd, wat nou oor die aarde gaan kom, is met reg `n tyd van stryd te noem, want so sal menige mens ook met homself in tweestryd wees. Enersyds sal hy sy opvattings nie wil prysgee nie, maar andersyds sal hy `n Mag en `n Wil herken en hierdie Wil nie wil en kan weerstaan nie. En die mens moet hierdie stryd tot `n goeie einde bring. Hy moet uit vrye wil sy eie denke opoffer. Hy moet vooropgestelde menings prysgee. Hy moet die gedagtes van verwerping wat in hom opkom probeer baasraak en hy moet uiteindelik alles insit vir dit wat hy in sy hart as die waarheid voel en dus slegs na die stem in homself luister, wat hom wel op die regte weg wil lei. En as hierdie stryd uitgewoed het, sal die mense vir wie die liggaamlike einde bestem was, nie tevergeefs gesterf het nie. En dit staan so kort voor die deur, dat ook die wetende verras sal wees. En let daarom op: Waar God Hom openbaar, gewend en onderrigtend, is die grens van die gebeure.

Wat in die Gees van God voortgaan, sal onaangeraak bly. Maar die aarde sal getref word in `n land waarvan die dae getel is en wat spog met sy krag. Weer het daar `n ommekeer in die tyd gekom en weer kyk die wêreld na hierdie land en op hierdie land begin die vonke te val wat van die goddelikheid getuig. Die vonk wat die vuur aansteek en wat nie geblus sal word nie, want die aandag van die wêreld fokus op die gebeure wat heelwat groter is as alle rusie en stryd van die wêreld. Hulle skenk geen aandag meer aan sake wat die menslike wil beplan het nie, maar net nog aan die aanwysings van bo. En daar sal `n deur uit sy skarniere gelig word, wat tot nou toe geen deurkyk toegelaat het nie. En nou eers sien die mens die Grootte en Almag van Hom wat al die lewe op aarde bestuur en lei. En salig is hulle vir wie hierdie aanmaning nie te laat gaan kom nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205