BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 91

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die leed van sy medemens help dra -verlossingswerk

992 Julle neem deel aan die verlossingswerk van God as julle die leed van jul medemens gewilliglik op jul skouers neem, dit help dra, en met die oog op die lyding van Jesus aan die kruis, alles berustend dra wat God jul stuur. Slegs deur leed kan die mensdom verlos word, want die leed moet deur werksame liefde oorwin en verminder word en daadwerklike liefde kan dan eers verlossingswerk doen. En die liefde sou op sy beurt geen arbeidsterrein hê, as die leed op aarde nie verlang om verlig te word en die leed juis deur die tot daad geworde liefde teengegaan kan word nie.

En die mensdom draai hulle so dikwels weg om die leed van hul medemens nie te sien nie, verhard daardeur die hart en is op die manier oneindig ver verwyder om op aarde verlossend besig te wees. En daar is nie een onder die mensdom wat nie liefdevolle hulp nodig het nie, en die nood van die tyd stel elkeen meer as genoeg in die geleentheid om hulpvaardig te help en sy naaste by te staan in alle nood.

Wie se hart bereid is om te help, sal ook sien waar sy hulp nodig is, hy sal die haglike posisie van die ander insien en dadelik inspring en hy sal ondersteun word deur die geestelike kant aan wie die begeleiding van die wesens op aarde opgedra is. Want die werk van hierdie gaan ook steeds sonder ophou voort vir die redding van siele wat op `n dwaalspoor gebring is, in die hiernamaals asook op aarde. Die hart van hulle wat in liefde voor al hierdie siele staan, herken die noodtoestand van die wesens en spring dadelik in om te help, beide in geestelike en in aardse opsig. Want beide gaan hand aan hand.

Alle hulp, aards verleen, het onuitspreeklike seën tot gevolg, want dit is `n werk van liefde en gevolglik neem die mens deel aan die verlossingswerk van die goddelike Verlosser, en al is dit ook onbewustelik, kan die mens sy bes doen om te help en te verlig waar hy maar sy medemens in nood sien, want wat hy op aarde versuim, moet hy daarbo in die hiernamaals goedmaak, maar op aarde lewer dit onmeetlike vrugte op. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205