BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 232

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Geloof in `n voortsetting van die lewe - Gevolge van die aardse lewe in die hiernamaals

2113 Om, om te gee vir die redding van die siel word nie ernstig opgeneem nie en tog moet dit die belangrikste ding wees, want dit is die mens se enigste doel in die lewe. Maar die mens kan nie gedwing word om dit te doen nie, dit kan altyd net weer aan hom voorgehou word dat hy die gevolge van sy lewe op aarde na sy dood sal moet dra, dat hy, indien hy sy siel verwaarloos het, `n baie meer karige en folterende bestaan sal moet verduur as wat die mees verarmde en tergende pynlike aardse lewe maar kon gewees het. Die mens lewe slegs vir die huidige, en hy glo dat hierdie huidige verby sal wees met sy fisiese dood. En daarom maak hy nie voorsiening vir die toekoms nie. En tog is hy net op die aarde ter wille van hierdie toekoms.

Die geloof in `n voortsetting van die lewe na die dood kan nie op hom afgedwing word nie, gevolglik kan daar nie enige ooglopende bewyse uit die hiernamaals vir hom aangebied word, sodat sy vryheid van geloof beperk word nie. Maar as die mens net die goeie wil gehad het om die waarheid te wil weet, sou die geesteryk dit self vir hom waarneembaar gemaak het, dan sou hy ag gegee het op die kleinste teken, en die geloof in `n hiernamaals sou lewendig geword het in hom. Maar die mens is oor die algemeen nie geïnteresseer om enigiets te weet oor `n "aan die anderkant" nie. Hy leef op die aarde en is tevrede met hierdie sekerheid en neem aan dat hy niks meer sal weet of voel na sy fisiese dood nie. En hy oorweeg dit nie dat slegs die uiterlike vorm leweloos word nie, want die gees, die ware lewe, gaan uit. Hy neem nie in ag dat sy nie in staat is om te sterwe nie, want sy is onsterflik, dat sy slegs die uiterlike houer op die aarde agterlaat om haar ware tuiste te betree. En hy versuim om in ag te neem dat hy die geestelike koninkryk vir homself vorm op die aarde, of, dat dit sal ooreenstem met sy aardse lewe, dat dit `n donker, onvriendelike en neerdrukkende óf `n stralende helder en vreugdevolle omgewing vir die mens se siel kan wees. Hy weet nie dat hy sy ongebruikte aardse lewe met ernstige ondraaglike spyt sal onthou nie, want hy sal nooit kan sê dat die kennis daarvan nie aan hom gegee was nie.

Elke persoon sal onderrig in hierdie verband ontvang, maar nie almal sal hierdie onderrig aanvaar nie, want hulle wil nie, en hierdie wil kan nie verplig word nie. Hulle sal slegs hul liggame versorg, hulle sal slegs aandag gee aan sy liggaam se welstand, terwyl die siel geïgnoreer word. Die mensdom se nood is baie groot, en gevolglik moet die fisiese nood ook groot wees, sodat die mens in homself sal kyk en bewus raak van die irrelevansie van alle aardse dinge en ook van sy liggaam, sodat hy dan sy vrae op die oneindige dinge sal rig en as `n resultaat gelei word om anders te dink. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205