BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 473

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Kontak met God - Instroming van krag

3482 Neem elke geleentheid waar om die verbinding met My tot stand te bring deur gebed en werke van liefde, en jy sal nooit sonder krag wees nie. In welke lewensituasie julle julself ookal bevind, sal julle voortdurend die toevoer van My krag benodig indien julle julself hiervoor oopmaak deur innige gebed. En wanneer julle in liefde werksaam sal wees, sal my krag eweneens in julle oorvloei, omdat julle My - die Liefde Self - dan tot julle trek. En so hoef jy niks te vrees nie, nie swakheid of gelatenheid solank jy in liefde besig is en bid nie, solank die gebed uit die hart na My opstyg nie. Want dan hoor en verhoor Ek julle, soos wat Ek dit aan julle beloof het. Glo en vertrou wanneer jy bid, dan kan jy ook seker wees daarvan dat aan jou versoek voldoen sal word.

My wil stuur jou lot in ooreenstemming met jou geloof. En My wil kan nood en leed te alle tye verdryf. Maar My Liefde dink steeds duidelik aan Myne, sodat hulle hul Vader sal herken as Hy Hom openbaar. En as Myne reken Ek almal wat in gebed naby My kom, wat elke stil oomblik benut om tweespraak met My te hou, wie hulle gedagtes dikwels na My opstuur, wie My soek uit eie aandrang en wie se harte vurig verlang na My en my nabyheid.

Hulle kom Ek steeds te hulp, sodat hul geloof sterk kan word, sodat hulle hulleself steeds voelbaarder van My krag bewus kan word en hulle My sal herken in elke gebeurtenis op hul lewensweg. Om in voortdurende verbinding met My te bly, verseker hulle te alle tye van My beskerming en My hulp. Want hulle verbinding met My bevry hulle ook van geestelike nood, omdat My Gees in hulle kan werk. En My Gees lei hulle korrek. My Gees toon aan hulle elke weg, elke woord en elke daad. En daarom kan die mens wat hom voortdurend met My verbind, sy lewensweg vol selfvertroue aflê. Want Ek sal sy hand aangryp en hom lei en sy weg sal geseënd wees. Amen


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205