BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 128

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Gesamentlike hulp van wesens in die hiernamaals vir misleide siele (1)

1400 Geestelike wesens word met mekaar verbind deur innige liefde en die een is altyd gereed om die ander aktief te help om redding te bring aan onverloste siele, want elke volmaakte gees leef in liefde en is onbekwaam om iets anders as liefde te voel vir elke enkele wese. Wanneer `n wese in die hiernamaals geestelike hulp aan sy beskermling op aarde wil bring, is baie ander geestelike wesens onmiddellik bereid om vir hierdie persoon op aarde te sorg en `n gretige begeerte om vir sy siel in te tree. `n Onbeskryflike aantal hindernisse moet oorwin word, wat die geduld en deursettingsvermoë van die geestelike wesens vereis en tydens hulle oorreding van so `n siel, doen hulle alles denkbaar om `n geestelike verbintenis tot stand te bring. Baie futiele pogings word gemaak, alvorens hulle daarin slaag om die mens te motiveer om hulle oorgebringde gedagtes te aanvaar, wat dikwels deur mense verwerp word in soverre dat alles van `n geestelike aard afgelag en belaglik gemaak word. Maar niks kan hierdie wesens verhinder om hulle pogings onvermoeid voort te sit nie en hulle doen dit met die grootste vreugdevolle toewyding. Dit is tog terwille van hierdie geestelike wesens, wat met die beskerming van mense toevertrou word, dat hulle dit doen, omdat hulle liefde hulle dring om hulle te help. En terselfdertyd veroorsaak elke oorwinning baie vreugde in die hiernamaals, omdat hierdie wesens die lyding van die onverloste siele ken. En as hierdie siele nie in die Evangelie onderrig word voordat hulle in die hiernamaals kom nie, sal hulle weerstand nie verminder alvorens hulle bewus geword het daarvan nie.

In teenstelling kan in die aardse lewe `n vinniger verandering van mening bereik word wanneer die wesens in die hiernamaals die beste gebruik van elke geleentheid kan maak; en dat hulle dit sal doen, word gewaarborg deur hulle ontsaglike liefde vir mekaar en hulle liefde vir mense. Wat hulle kan doen om mekaar te ondersteun in hulle geestelike werk vir die aardse kinders wat aan hulle toevertrou is, sal hulle graag en vreugdevol doen en so dien hulle mekaar met liefde. En die krag van hierdie liefde dra haarself aan mense oor, sodat daar af en toe `n skielike verandering in die mens plaasvind en om geen duidelike rede geestelike sake sal oordink en so na die fluistering vanaf die hiernamaals sal luister, wat die inspanning van die wesens suksesvol sal maak, want liefdesdade oorwin die ergste weerstand. Dit moet net met volharding en geduld toegepas word. En dit word gewaarborg deur die groot liefde van hierdie wesens, want hulle is besorg dat elke persoon bewustheid moet bereik en hierdie sorg spoor hulle aan tot onophoudelike aktiwiteit en werk om die koninkryk van God naby aan die gedagtes van mense te bring. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205