BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 495

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Laaste dae - Toekoms - Huidig.

3579 God het aan mense voorspel wat sal gebeur met die aarde in ooreenstemming met Sy ewige plan van Verlossing, want Hy wil nie hê dat hulle die laaste dag onvoorbereid moet ervaar nie, Hy wil nie hê dat hulle skielik verras moet word in hul onvolmaaktheid nie, maar gee hulle genoeg geleentheid om vooraf volmaaktheid te bereik. Hy wil hulle aanmoedig om geestelik te word, Hy wil hulle waarsku teen die gevolge, indien hulle Sy aanmanings gaan ignoreer, en hy wil Syne in kennis stel van al die gebeure gedurende die laaste dae, om hulle geloof te versterk en hulle hoop en vertroue te gee vir hulle verlossing. Hy sal nie toelaat dat enigiets met die aarde gebeur sonder om die mense eers te in kennis te stel nie, sodat hulle Hom sal herken in alle komende gebeure. Maar Hy sal nooit afwyk van Sy ewige plan van verlossing wat Hy in wysheid oorweeg het vir die doeltreffendheid daarvan nie.

Die einde mag wel sy tyd neem, maar dit sal onherroeplik aanbreek, en om daardie rede moet alle profesieë oor die aarde en die tekens van die laaste dae letterlik opgeneem word. En dus kan die mens die einde enige uur verwag, hy moet altyd verwag dat dit kan plaasvind in die teenwoordige tyd, en moet daarom groot belang hê aan die verbetering van homself, sy siel, sodat sy ongedeerd kan uitkom en kan staan voor die aangesig van God op die Oordeelsdag. Sodra die mens glo dat die einde in die toekoms sal plaasvind, raak hy onverskillig en stadig met die werk aan homself.

As hy egter verwag dat God se profesieë in die teenwoordige tyd in vervulling sal gaan, sal hy die transformasie van sy natuur ernstig opneem, en dit is God se bedoeling van die begin af, en Hy dring daarop aan dat mense hul natuur verander. Maar eendag sal sy profesieë die hede word en hulle sal woord vir woord vervul word. En net voor hierdie gebeure gaan plaasvind, sal mense die profesieë die minste glo en dit self sal wys dat die laaste dae aangebreek het. Wanneer niemand die transformasie van die aarde meer verwag nie, wanneer mense alle relevante inligting verwerp, wanneer hulle na al die gebeure kyk uit `n geheel en al aardse en materiële oogpunt en die goddelike Skepper ignoreer, d.w.s. wanneer hulle elke verband tussen die mensdom se lot en die goddelike wil ontken, dan is die uur nie meer ver nie, want dan het die mensdom die graad van volwassenheid bereik wat die einde gaan veroorsaak.

En dan sal God se aankondigings letterlik in vervulling gaan, tot die afgryse van diegene wat nie geglo het nie en daarom heeltemal onvoorbereid sal wees, en tot die vreugde en troos van die weinig wat gewag het vir die laaste uur as die uur van bevryding vanuit die grootste aardse nood. Want eendag sal die toekoms die hede word, en hoewel God se liefde oneindig groot is, sal God se geregtigheid eendag sy plek inneem en `n einde maak aan `n toestand wat rampspoedig sal wees vir die nog onvolmaakte geestelike substansies in die heelal. En om daardie rede moet mense herhaaldelik aan die einde herinner word, hulle moet ingelig word deur die Woord van God wat sy profete gebruik om die mense te waarsku en te herinner en daarom met hulle deur bemiddelaars moet spreek. Die einde is naby, en geseënd is hy wat die profesieë glo en homself voorberei. Die dag sal onverwags kom en al die lewende wesens van die aarde sal in die ewige lewe, óf in die dood ingelei word, soos wat God dit in Woord en Skrif verkondig het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205