BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 9

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Beskerming teen valsheid –Vermaning om te bid

189 Jy sal ons onderrig voortdurend hoor. Kyk, God sal aan jou gee volgens jou wil, want dit is goed vir jou. Jy sal altyd in staat wees om Sy Woord te hoor. Sy liefdevolle instruksies sal aan jou gegee word so lank as wat jou wil goed is en jy God wil dien. Maar maak altyd seker dat jy sal voortgaan om te veg vir jou geloof, want dit sal toenemend makliker vir jou word om te ontvang, as jy meer standvastig glo. Oordink alles wat ons jou gee in jou hart en jy sal sien dat groot krag na jou sal vloei as jy toelaat dat die leringe behoorlike effek in jou neem.

Soms sal dit dalk vir jou lyk asof jy jou eie gedagtes neerskryf, maar verwerp altyd sulke idees, die beskerming rondom jou laat nie toe dat foute in jou skryfwerk kom nie. Hierdie onderrig is bedoel vir baie mense, en slegs die suiwer waarheid sal deur jou ontstaan. Pasop dus vir sulke gedagtes wat slegs inmeng met jou kalmte en ook aktief ons uitsendings belemmer. Net een ding is noodsaaklik, dat jy alles met groot geloof aanvaar, dat jy heeltemal vertrou in jou Verlosser, Wie nie sal toelaat dat jy in dwaling wandel nie, en dat jy dankbaar uit sy hand sal ontvang wat Hy aan jou gee. Wees nou gereed en luister: Weereens het `n werker vir God opgestaan, in wie ons almal groot hoop het.

Sodra jou hart deelgeneem het in hierdie groot daad van barmhartigheid deur ons hemelse Vader sal dit nooit weer wil laat los nie. Die plesiere van die wêreld sal nie langer in staat wees om so `n kind te verlei nie, want hy sal leef in God se barmhartigheid. Om elke dag in Sy liefde te lewe is onvergelykbaar meer waardevol. Die begeerte sal binnekort ontstaan om die geestelike wêreld dieper binne te dring, en die wêreld met sy versoekinge kan nie meer die kind van God, enigiets wat vergelykbaar is met hierdie seëninge, bied nie.

En nog waarsku die Vader keer op keer om nie in gebed te verslap nie, want slegs deur voortdurende gebed sal barmhartigheid en krag herhaaldelik verkry word en slegs op hierdie manier kan die mens sy doel bereik. Waak en bid! Sodat julle nie swig voor die versoeker wat meedoënloos poog om die mens te vervreem van goddelike strewe nie. En deur gebed sal julle altyd alle boosheid rondom julle verdryf en slegs deelneem in die barmhartigheid van God. Bly daarom in gebed en roep tot die Vader om hulp met elke gedagte, sodat Hy jou poging sal seën en jou krag sal gee om te glo. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205