BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 105

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Ateïsme. goddelike ingryping

1066 Die goddelike Skepper moet regmatig die omvang van mense se gebrek aan kommer ten opsigte van geestelike sake aanspreek, aangesien die hele lewe op aarde nutteloos is wanneer die siel haar aardse houer in dieselfde toestand verlaat as wat sy dit ontvang het. En so `n vermorste lewe is `n gruwel voor die aangesig van die Heer, want die Heer het die mense hierdie lewe gegee vir die verbetering van hulle siele, en nie vir `n onbedagsame manier van lewe en die najaag van aardse genietinge nie. Wee hulle wat nie hul taak op aarde herken nie. Talle struikelblokke sal in hul weg geplaas word, sodat hulle daaroor sal struikel en gedwing word om ondersoek in te stel na waar dit alles vandaan kom. So `n struikelblok is soms in staat om `n volledige verandering van denke te laat plaasvind en die roekeloosheid en onverskilligheid teenoor alle geestelike sake op te los. En daarom gryp God se wil altyd in waar geestelike ondergang voorsien word. As die menslike siel se ondergang dreigend is, moet drastiese ervarings die verstand in beslag neem om die siel se val in die afgrond op die laaste minuut te voorkom.

Die duidelik sigbare voortdurende geestelike verval is die beste bewys hiervan. Sal iemand ooit selfs die kleinste gebeurtenis met God assosieer? Gee iemand ooit die eer aan God en dank Hom as die daaglikse lewe goed verloop? Ervaar die mens nie nuwe wonderwerke om en bo hom elke dag nie, laat hierdie voortdurende ervarings hom ooit dink aan sy Skepper? En hoe dikwels lei God se barmhartigheid `n mens deur teenspoed en gevaar, en hy aanvaar dit as die normale verloop van die lewe terwyl hy in werklikheid die Heer sonder einde behoort te verheerlik en te loof. Slegs `n vroom ingesteldheid erken God se leiding in alles, slegs `n gelowige kind plaas al sy vertroue in die goddelike Skepper en Verlosser, terwyl die mensdom skaars geloof ken, en hulle so verwyderd is van geestelike ervarings dat die God van liefde die mense in hul geestelike nood wil help. En so het die dag gekom dat die vloed van goddelike liefde weer op die mensdom uitgestort gaan word, want die geloof in God as Heerser van hemel en aarde sal opnuut ontstaan deur tekens van `n wonderbaarlike aard.

Die gees van `n goedhartige persoon sal helder en duidelik God se werk herken en hy sal sy naaste onderrig en help om die tekens ook reg te interpreteer. Julle mense sal in besit kom van geestelike waardes; maar julle sal na buite kyk en tensy julle `n poging aanwend om na die innerlike stem te luister, sal al die woorde tevergeefs wees en daarom moet die tekens namens God se Wysheid en Krag praat. En julle sal baie daarvan ervaar, hulle sal almal na bo wys, want julle sal geen menslike invloed daarin herken nie, in plaas daarvan, toon hulle slegs God se wil en doel. En hierdie tyd is naby en so sal die tyd van geestelike nood verby wees vir almal wat aandag sal skenk aan hierdie tekens en dit gebruik tot voordeel van hul siele. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205