BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 71

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Woorde van die Vader

763 Al My toegeneë kinders sal My in hulle harte dra, want hulle sal My Gees soek, omdat hulle siele My herken het. En jy, My kind (Bertha Dudde) hoor My stem telkens as jy tyd aan My opoffer; en My werksaamheid in jou sal nie sonder gevolge bly nie. Dit sal steeds minder voorkom dat jy jou bekommer oor die krag wat jy vir My werk nodig sal hê en binnekort sal Ek jou een opdrag gee wat jy met My hulp maklik sal kan volbring. In jou sal die geloof, die liefde en die wil om besig te wees steeds magtiger word en die beloning daarvoor is Ek, want die beloning sal jy met alle ywer nastreef.

My kind, in jou naam is alles verborge wat die mense deur jou geopenbaar sal word:

B - Boete moet hulle doen

E - Erkenning van hulle oorsprong

R - Rusteloos moet hulle arbei aan hulle siele

T - Trou moet hulle wees in hulle liefde

H - Hoor moet hulle na die stem in hulle hart

A - Alle vreugde van die wêreld moet hulle versaak

D - Deemoedig hulself aan My onderwerp, die Vader in die hemel

U - Uitgebreid moet hulle om barmhartigheid smeek

D - Dien moet hulle die Skepper van Hemel en aarde

D - Dien moet hulle ook die naaste

E - Eer moet hulle aan My gee, die Vader in die Hemel tot in alle ewigheid

Weet dat hulle wat die wêreld soek, My nie sal vind nie. Maar die wat My soek, sal Ek tegemoetkom en aan hulle sal Ek My openbaar. Wie hulle aan My oorgee, sal My ook besit en wie om My barmhartigheid smeek, staan al midde in die barmhartigheid, want om My woord te verstaan, is waarlik al een barmhartigheidsgeskenk van My Liefde. Berei jou dus voor en ontvang My gawe as `n teken van My Liefde, dra sorg vir jou siel, My kind en neem kennis van My Liefde. Sorg daarvoor dat jy die reinste liefde vir My in jou hart voel, want al die onreine moet uit `n hart verwyder word waarin Ek wil woon. Slegs in die suiwer liefde vind Ek welbehae, in die liefde wat nie verwag vir haarself nie, maar wat haarself weggee en bereid is om alles te doen om te dien.

Die Reine Liefde is so kosbaar soos `n edelsteen, Sy straal `n helder lig uit, maak gelukkig en wil steeds gee. En wanneer hierdie Liefde van jou besit geneem het, dan sal jy My in jou opneem en My “Beeld” in jou hart dra. En dit sal reeds op aarde vir jou die hoogste saligheid beteken.

Wat jou beskore is as My Liefde jou omgeef, moet nou nog vir jou verborge bly, want jy sal die vlak van volmaaktheid eers bereik deur voortdurend te worstel vir My Liefde. Dit is dus alleen tot voordeel van jouself as jy My en My nabyheid steeds weer uit die diepste van jou hart afsmeek, as jy jouself steeds weer in innige gebed aan My, jou Heiland, wil voorlê.

Ek sal onverwags kom en die “woning” betrek wat jou liefde vir My toeberei het, want Ek maak die wat in My glo en My liefhet onuitspreeklik gelukkig. Ek laat My “kinders” geen gebrek ly wat hulle aan My geskenk het nie, Ek sal nader aan hulle kom en My op die regte tyd aan hulle openbaar. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205