BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 364

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Satan se masker - Aan hul vrugte sal julle hulle herken

2904 Slegs dit wat die mense van God af binnestroom, kan hulle daartoe bring om korrek te handel. Nooit sal kragte van benede die mense egter die liefde leer en hulle daartoe beweeg om `n God-welgevallige lewe te lei nie. Julle weet tog: “Aan hulle vrugte sal julle hulle herken”. Julle kan dus bevestig aan welke kragte die mens homself oorgee.

En dit is voldoende vir julle wat nog steeds in twyfel verkeer. Welke Gees sou julle liefde leer as alleen God Self? Hierdie liefde is Goddelik en sal daarom nooit deur die wesens uitgedra kan word wat van God weggekeer is nie. Waar liefde eenmaal geleer en beoefen word, daar sal die mag van die teenstander ook gebreek word, dus sou hy homself van `n wapen beroof, as hy eers die werksaamheid in liefde terwille van die skyn sou wil aanspoor. Daarmee sou Hy die mens self die beste middel in die hand gegee het om hom te deursien, waardeur hulle hom self en sy teen God gerigte aktiwiteite kan herken.

Hy probeer om die mense te verblind en ook om hul oordeelsvermoë te verswak en daarom omhul hy homself met die dekmantel van liefde. Hy gee voor om goed en edel te wees, as verteenwoordiger van die goeie, maar daarmee soek hy vir hom slegs voordeel, wat egter steeds weer as aards herkenbaar is en steeds ten koste van ander bereik moet word. Dit is nie werke van liefde waartoe hy die mense aanspoor nie, maar hy omgeef dit met die dekmantel van liefde. Maar dit is geen geestelike eindpunt wat hy in die oog het nie, dog altyd aards-materieel, maar altyd met die voorwendsel dat dit die hoëre sal dien. Daaraan kan julle dus die werking van benede herken.

Sodra die die innerlike wese egter tot liefde onderrig word, sal julle die goddelike oorsprong herken en weet dat slegs die bode van die hemele so `n leer aan julle kan oorbring, want deur die liefde bevry die mens homself, deur die liefde word hy aan God gelyk, Wie Self Liefde is en daardeur word hy vry van die mag van God se teenstander.

Die satan probeer die mense egter opnuut aan hom te ketting en spoor hulle daarom dikwels tot liefdelose handelinge aan. Hy sit hulle aan tot `n openlike stryd teen God en teen alles wat goed is. Hy probeer die denke van die mense van die goeie aflei om slegs materiële goed na te streef. Daarom gaan sy invloed in die besonder uit na die vernietiging van alles wat vir God is en wat van God getuig. Daarom probeer hy in die eerste plek die mense in hul eieliefde te versterk en sal daarom die liefde tot die naaste nooit hardop preek nie, want slegs so sal hy die siele vir homself wen.

Die Goddelike Liefde openbaar Haarself egter deurdat Sy die mense tot onbaatsugtige liefde opvoed, deurdat Sy die weg vir hulle wys wat voer tot die terugwen van die oertoestand, wat die liefde in die reinste vorm was. Daarom moet alles wat liefde leer, ook van goddelike oorsprong wees, dit moet van God getuig omdat God Self Liefde is en Hy al diegene wat eens van Hom weggeval het, weer na Hom toe wil terugvoer, wat egter slegs moontlik sal wees wanneer die mens weer self liefde word. Daarom het alle inspanning van die ligwesens maar een doel, naamlik om die mense in die leer van die liefde te onderrig en om hulle te help om God te bereik. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205