BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 79

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Opvoedingswerk van God – Geestelike Traagheid - Doel van die Lyding

818 Julle wat nog op aarde leef, gaan `n tyd tegemoet wat vir julle onuitspreeklik smartlik sal wees en julle sal julleself staande moet hou teenoor al die swaar wat vir julle beskore gaan wees. Wat die Skepper van hemel en aarde toelaat, is maar net `n middel waardeur Hy slegs Sy skepsels die leed van hul siele wil bespaar, wat `n heelwat smartliker uitwerking in die hiernamaals sal hê en wat die mens kan afwend, as hy die aardse leed berustend op hom neem en hierdeur gelouter en meer volmaak aan sy siel tevoorskyn kom.

Die mens in sy kortsigtigheid, wat die gevolg is van sy ongeloof, kan nie die opvoedingswerk van die Hemelse Vader begryp nie. Hy mor en kla en is dikwels geneig om `n ewige Godheid te verloën, omdat Sy werksaamheid onbegryplik vir hom voorkom. En hy misken die Liefde en die Barmhartigheid van Sy Skepper, Wie vir hom hierdie weg moes kies, omdat daar geen gehoor geskenk was aan Sy liefdevolle aansporings en woorde van bo nie. Die tyd moet steeds ernstiger opgeneem word, die mens is steeds traer in sy geestelike arbeid en steeds net daarop bedag om aardse verpligtinge na te kom, ongeag wat die uitwerking van hierdie pligsvervulling op die siel het.

Nou moet ook die geestelike wêreld uiters aktief optree en moet die mense op aarde van hulle kant bewyse gee van hulle werksaamheid in en rondom hulle, want die mens maak geen kontak meer met sy Skepper nie. `n Geweldige wankeling aan die grondbeginsels van sy lewe moet die mens eers weer dwing om na te dink oor sy “ek”, vanwaar hy kom en aan sy einde.

In `n heeltemal rustige tyd is die gevaar maar net nog groter om voort te lewe in geestelike traagheid. Waarin die mens laste opgelê word, van welke aard ook al, daar vra hy hom ten slotte tog af welke sin daar aan die hele lewe ten grondslag lê en welke weg hy sou kan gaan om van hierdie aardse sorge en die leed verlos te word; en dan gryp hy wel skugter die Vaderhand wat hom liefdevol aangebied word, Wie hom in die eerste plek aan die geestelike nood van die siel sou wou ontruk. Hierdie doelwit is die enigste motivering vir alles wat kom in die tyd van lyding. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205