BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 309

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Wil en genade (Wat kom eerste?)

2468 Goddelike liefde poog om mense te verlig, maar mense aanvaar nie die lig nie. Die mens het egter `n vrye wil, daarom kan hy nie met geweld tot enige besef gelei word nie, dus word die genade van God wat na `n persoon vloei, nie gebruik nie, want sy wil weerstaan dit. Gevolglik moet die wil eerste kom. God se genade kan slegs effektief word indien die mens bereid is dat dit in hom effektief word. Die wêreld is in geestelike duisternis, want hoewel God voortdurend mense wil help met Sy genade, skenk hulle geen aandag daaraan nie en bly duister en oningelig. Om hierdie rede moet mense op verskillende wyses leer hoe min hulle deur God se gees verlig is. Hulle moet self op teenstrydighede afkom van die mense wat hulle veronderstel om waarheid en lig te besit.

Hulle moet self gekonfronteer word deur vrae waarvan die antwoorde buite hul kennisveld is, sodat hulle dan die weg na bewuswording op eie beweging sal neem, want God se liefde en sorg lei Sy lewende skeppings sodanig dat hulle die waarheid sal vind, indien die wil daarvoor in hulle ontstaan. Die gawes van die Gees is werklik die enigste waarborg vir die suiwer waarheid en enigiets wat nie eens is daarmee nie, kan sonder aarseling verwerp word as leuens. Geestelike gawes moet onderling verbind wees, hulle moet duidelike en verstaanbare verduidelikings bied oor God se aktiwiteit en bestuur in die heelal, in die aardse sowel as in die geesteryk. Maar hulle moet ook as sodanig aanvaar word, hulle goddelike oorsprong moet dus erken word as hulle `n persoon moet affekteer as `n manifestasie van God se krag. Want die gawes van die Gees is gawes van genade, wat aangebied word deur God se groter as groot liefde aan die mens, om die weg na bo makliker te maak vir hulle. Maar hierdie gawes van genade kan slegs effektief wees, indien die mens dit as sodanig aanvaar, as hy nie weerstand bied deur dit te verwerp nie, maar getrou hul effek op hom toelaat, en dit vereis sy wil.

As hy egter weerstand bied, dus as hy dit innerlik verwerp, kan daar geen effek wees nie, andersins sou `n persoon teen sy wil in die lig ingelei word, dit is in die kennis in, wat sy vryheid van wil sou beperk. Genade is `n skenking, dus is dit `n geskenk waarop die mens nie geregtig is nie, maar God verwag van die mens om Sy gawe van genade te respekteer, Hy verwag dat daarvoor gevra moet word en dankbaar ontvang word as dit in werking moet tree. Gevolglik is dit ook korrek om te sê dat God se genade eerste kom, maar as die genade oneffektief is, sal mense nie voel dat dit genade is nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205