BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 384

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Beproewinge en toetse is middele om volmaaktheid te bereik.

3163 Die beproewinge en ellende wat op `n mens geplaas word, word selde erken as `n middel om die hoogste volmaaktheid te bereik. God ken elke individu se graad van volwassenheid, Hy ken hulle harte, en Hy mis nie die geringste beweging wat vir of teen Hom spreek nie. En daarom weet Hy ook watter graad van ontwikkeling elke mens nog kan bereik, en ooreenkomstig daarmee sal Hy lyding of slae van die noodlot op die persoon plaas as die moontlikheid nog bestaan om die siel se volwassenheid daardeur te verhoog.

Voor sy beliggaming as mens het die siel geweet van alles wat tydens haar lewe op aarde met haar sou gebeur, sy het haar finale beliggaming in volle ooreenstemming aangeneem, in die hoop dat sy oorwinnend tevoorskyn sou kom. Sy het haar genot, sowel as haar lyding, op haar weg van die lewe gesien en haar nie daardeur laat afskrik nie, omdat sy ook geweet het van God se hulp en Sy barmhartigheid en het die moontlikheid voorsien om die materie heeltemal te ontgroei en vir altyd ontslae te raak van sy omhulsel.

Om hierdie rede het so baie siele `n besondere moeilike aardse lot aanvaar, omdat hulle ook die gevolge van `n korrek geleefde aardse lewe ken en hulle ken ook die finale doel en het dit bereikbaar geag. Maar gedurende die aardse lewe verloor hy die bewustheid van sy verlede, en daarom is hy in gevaar om nie sy doel te bereik nie, wanneer hy versuim om van die geleenthede gebruik te maak.

En daarom kom God die siel te hulp deur die skepping van geleenthede op aarde wat die siel in staat sal stel om tenvolle volwasse te word. En dan sal die mens groter teenkanting moet oorkom, soos lyding en hartseer wat op aarde aan hom gegee is, waarvoor hy `n beroep op God moet doen vir krag om dit te oorkom. `n Lewe sonder stryd sal hom egter altyd op dieselfde stadium van ontwikkeling hou en hy sal sy lewe tevergeefs geleef het.

Dit is nie dat hy vir sy sonde op aarde versoening moet doen nie, soos wat dit verkeerdelik geleer word nie, maar dit is slegs belangrik dat hy sal uitkom uit die diepe duisternis waarin hy homself nou bevind, na nog steeds hoër sfere, sodat hy hom kan verander in `n ligwese, sodat hy kan werk aan die verbetering van homself deur weg te doen met alles wat hom verhinder om `n ongekende oorvloed van lig te ontvang.

Hy moet sy ondeursigtige omhulsel effektief reinig deur lyding en ellende, hy sal elke onreinheid van homself moet verwyder, sodat die lig daardeur kan skyn. Hierdie suiwering moet plaasvind deur `n persoon se eie wil, dit kan nie deur God geïmplementeer word sonder die mens se wil nie. Lyding en liefde is die enigste manier om van alle onsuiwerhede gereinig te word, en `n groot mate van lyding is terselfdertyd die uitdrukking van groot goddelike liefde, wat die persoon wil help om van so `n aard te word dat God hom oneindig gelukkig kan maak in die ewigheid.

Erg geteisterde mense op aarde word dus spesiaal deur Sy liefde vasgehou, selfs al lyk dit vir hulle onverstaanbaar. Die lewe op aarde is kort in vergelyking met die ewigheid, en eendag sal die siel met dankbaarheid en lof terugkyk op haar kort aardse tydperk, want die lyding het vir haar hoër volwassenheid tot gevolg gehad, wat sy nooit sonder lyding sou bereik het nie. `n Persoon op aarde het onmeetlike seëninge tot sy beskikking, sodat hy selfs die ergste lyding kan verduur, indien hy in opregte gebed krag van God sal trek, want Hy het hom daarvan verseker. Hy sal niemand wegstuur sonder om diegene te versterk wat sy teenspoed in vaste vertrouende geloof aan Hom meedeel nie, sodat Hy hom kan en sal help. Want die lyding is nooit groter as die En Wie dit oplê nie, Wie werklik genoeg krag het om almal te help in elke behoefte. Hou daarom altyd Sy liefde, wysheid en almag in gedagte as julle belas word deur erge lyding en julle sal getroos voel en geduldig wag vir Sy hulp. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205