BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 449

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Ewigheid –Aardse bestaan - Droefheid en vreugde

3379 Die aardse bestaan is maar van korte duur, selfs al bereik die mens `n hoë ouderdom. Dit is maar `n fase in die ewigheid wat beskou kan word as `n oomblik. En alles wat die mens aan vreugde en leed moet deurmaak, gaan in `n vlugtige oomblik verby en laat maar net die herinnering agter. Dog kan elke oomblik sy uitwerking hê op die hele ewigheid.

God het egter die lot van elke mens goed oorweeg en Sy liefde het vorm daaraan gegee. Daarom sal niks wat die mens ook moet deurmaak, sonder sin of doel wees nie, dit sal die siel tot heil strek sodra hy hom heeltemal aan die goddelike leiding oorgee en sy lot aanvaar sonder om te mor. God wil die totale onderwerping van die mens bereik, sodat Hy dan eers onbeperk in hom kan werk. Hy verlang algehele oorgawe aan Hom om die siel van die mense te kan deurstroom met Sy liefde en daarom moet sy hart elke verlange opgee wat nie na Hom is nie. Die aardse lewe is kort en moet benut word vir die volkome vereniging met God en elke dag waarin aardse doeleindes die mensehart besighou, is verlore.

Daarom ontneem God dikwels die mense van dit wat hulself nie wil opgee nie, om Homself dan vir

hulle aan te bied as vervanging. En dit is waarlik geen nadeel vir die mens nie, want hy ruil die geringste in vir die kosbaarste en hy sal baie gelukkig wees wanneer hy eens sal insien hoe liefdevol God se leiding was, wat hom tot ewige saligheid wil bring. Want dit is Sy liefde en genade dat Hy Sy wysheid alles laat bestuur, omdat Hy insien wat vir die menslike siel tot nut is en wat hom vir ewig sal kan skaad.

Hy hou sy beskermende Hand oor sy kinders wat ywerig op pad is na Hom en tog in gevaar verkeer om hulle van Hom te vervreem, omdat die wêreld met allerlei verlokkinge op hulle afkom. Maar die mens moet hom met vol vertroue aan die goddelike leiding oorgee. Hy moet weet dat Sy liefde die aardse bestaan vasgestel het en dat hy Hom eens dankbaar sal wees wanneer hierdie kort aardse tyd verby sal wees, wat egter maar `n oomblik in die ewigheid is. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205