BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 193

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Nuwe leefwyse na die katastrofe

1885 Dit lyk vir die mense onmoontlik, dat `n natuurkatastrofe so `n uitwerking kan hê dat die mens gedwing sal word om `n hele nuwe leefwyse aan te neem. En tog staan hulle vlak daarvoor. En hierdie verandering van lewe sal vir menigeen bitterlik moeilik wees, want watter aardse taak hy ookal sal verrig, dit sal met allerlei soorte hindernisse verbonde wees en dit sal buitengewone liefde en geduld neem om dit te kan uitvoer. En tog sal elkeen sy aardse werksaamhede moet verdubbel, want daar sal baie geverg word van diegene wat deur die werk van hulle hande die onvoorstelbare chaos te bowe wil kom. Hierdie mense sal die liefde ken. Hulle sal hulpvaardig wees en sal nou die regte geleentheid soek om hul krag ten volle te benut in diens van Hom wat al die leed oor die mensdom gestuur het, maar wat ook die leed van die mense kan wegneem as Hy wil. En daarom sal God die mense met sy hulp bystaan, as die las vir hulle ondraaglik lyk.

Maar slegs `n klein deeltjie van die mensdom sal volkome gelowig wees en die goddelike Stem herken. Die heeltemal gelowige mens sal in die natuurgebeure slegs die bevestiging van die van bo ontvange geskrifte sien. Sodra die groot natuurkatastrofe sy voortekens vooraf laat gaan, sal hy ekstra daarop let om hom te vorm volgens God se Wil en om te bid, want die innerlike Stem sal aan hom sê wanneer die tyd gekom het. Hy sal homself voor `n groot oorgawe geplaas sien. Maar die mens sal alles moet opgee wat sy hart nog verbly. Dan sal die natuurkatastrofe hom geen noemenswaardige skade berokken nie, want die doel daarvan is dat die mens kan leer om homself los te maak van aardse goedere. Wie dit vrywillig opgee, sal weer van God ontvang wat hy nodig sal hê om van te lewe. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205