BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 438

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Gemeenskaplike werksaamheid in liefde in die eindtyd

3343 Myne sal nou moet bymekaarkom, as hulle nie in die laaste dae swak en moedeloos wil word nie. Hulle moet mekaar opbeur en moed inpraat. Verenig moet hulle my hulp vra en dit gelowig verwag. Hulle moet elke geleentheid benut om na My Woord te luister, die liefde te beoefen en innerlike samespraak te hou met My, sodat hulle weer versterk hul daaglikse arbeid kan doen om aan die vereistes van die wêreld voldoen, in soverre dit nie omseil kan word nie. Want die tyd sal moeilik wees vir elkeen. En wie vir homself nie krag gaan kom haal by My nie, wie die krag van My Woord nie op hom laat inwerk nie, vir hom sal die tyd ondraaglik voel en hom terneerdruk.

Maar vir myne het Ek altyd dit gereed wat krag gee, naamlik My Woord, wat uit die hemel aangebied word. Wie dit het, sal ook hierdie tyd kan uithou. Hy sal geen aandag aan die teenspoed skenk nie en die nood nie so voelbaar opmerk nie. Hy sal altyd daaruit gelei word, want Ek sal self my Hande oor hom hou, sodat geen leed oor hom sal kom nie. Ek sal hom self by die hand neem, sodat hy geen misstap sal begaan nie. En Ek sal hom self opbeur en vertroos deur My Woord, wanneer hy moedeloos is en sy hart hom bekommerd maak.

En daarom sal My Woord die enigste bron van krag wees. En vir my Woord sal julle moet saam kom. Julle sal My altyd met julle moet laat praat, in nood en kommer, wanneer julle bang is en in `n benarde toestand verkeer. Julle sal na My Stem moet luister en doen wat Ek van julle verlang, naamlik om voortdurend liefde te gee. Want slegs deur werke van liefde sal die nood verlig word, want dan trek jy My na jou toe en saam met My sal jy alles oorwin. En as julle die liefde ook teenoor julle vyande sal stel, sal julle ook geestelike suksesse kan behaal, want waar julle liefde gee, wen julle die harte en so verswak julle die mag van die teenstander.

En julle sal baie geleentheid daarvoor hê, omdat die nood alle mense in `n toestand sal bring waar hulle om hulp gaan vra. Dan moet jy hulle in die waarheid onderrig. Julle sal vir mekaar `n goeie voorbeeld moet stel en die liefde in praktyk bring. En Ek wil vir julle die moontlikheid gee om behulpsaam besig te wees, sodat julle jul medemens kan aanspoor en opvoed in die liefde. En elke groep wat in geestelike strewe bymekaar sal kom, wat bereid is om My te dien en wie verlang om My Woord in hulself op te neem, moet weet dat hulle onder my beskerming sal staan.

Ek sal steeds te midde van die mense wees wat My as hul doelwit gestel het. Ek sal hulle duidelik te hulp kom in die nood. Ek sal die alleenlopers bymekaarbring, sodat hulle My gesamentlik sal dien. Ek sal aan hulle alle beskerming verleen, sodat hulle nooit bang hoef te wees nie. Want nooit sal die nood groter wees as die Een wat dit oor die mensdom laat kom het nie. Wie My erken as God en Skepper van hemel en aarde, sal net sy gedagtes gelowig en vol vertroue na My hoef op te stuur en Ek sal hom nie teleurstel nie. Sy geloof is die waarborg vir My hulp. Sy geloof roep My teenwoordigheid in en Sy geloof laat My vaderliefde sigbaar word. Hy sal nie tevergeefs na My roep nie, hy sal in elke nood verhoor word.

En gaan daarom die komende tyd onbekommerd tegemoet. Laat My werksaam wees en vrees nie, want My Liefde en Almag sal die tyd beëindig en julle, my getroues, daardeur lei na die ewige geluksaligheid. En julle sal My dank en loof dat julle hierdie tydperk van genade kon deurmaak. Want dit sal diegene wat My trou bly, meer seën oplewer, naamlik `n paradys op aarde en `n gelukkige lewe eens in die ewigheid. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205