`Huishouding van God - Boek 3
JACOB LORBER - AFRIKAANS

Hoofstuk 375

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375.

261. Die lyke word gebalsem en in die glas doodskiste uitgestal. Die plan van koningin Agla om alle “godinne” van die liefdestempel te vermoor word verydel deur die vlug van die “godinne”
262. Die woede van die koningin. Die listige hoofman Drohuit bring die koningin tot bedaring
263. Hoofman Drohuit by koning Gurat. Die listige raad van Drohuit en Gurat en Agla se instemming
264. Die vervolg van die helse intrigespel. Drohuit by Fungar-Hellan. Die generaal in die strik geloop
265. Die hartlike ontvangs by die koning. Gurat, Fungar-Hellan en Drohuit by koningin Agla. Agla se suksesvolle liefdesverklaring aan Fungar-Hellan
266. Gurat en Drohuit moet die spel saamspeel. Die gehuigelde woorde van Agla aan Fungar-Hellan
267. Agla se meesterlike leuens ter regverdiging van haar gruweldade
268. Fungar-Hellan se verwonderde vrae aan Drohuit. Drohuit se slim antwoord
269. Fungar-Hellan in die tempeltuin van die skoonheidsgodinne. Die kontroleer van die verklarings van Agla en Drohuit. Die verdenking van Fungar-Hellan ten aansien van Agla. Die skoonheid van Agla oorwin vir Fungar-Hellan. Agla as vrou van Fungar-Hellan
270. Drohuit en Gurat se verslag aan hulle byvrouens. Die verydelde vlug. Drohuit en Gurat se suksesvolle toevlug tot lis en huigelary. Die versoening
271. Drohuit se gehuigelde woorde tot Agla. Die sataniese Agla in Drohuit se net. Die twee susters van Agla as loon vir Fungar-Hellan en Drohuit
272. Die karavaan van Agla ontmoet die herders van Mahal, die vader van Agla
273. Die loflied van die herders die volgende môre. Die woord van Bo aan die herders. Die ontmoeting van die karavaan met Mahal en syne
274. Die aankoms van Mahal en die karavaan by die liefdestempel. Die groot ontvangs in die paleis van die koning.
275. Mahal se onverwoesbare vyfhonderd jaar ou kleding uit die berge. Die halsstarrigheid van Mahal weens die wissel van kleding. Agla se lis
276. Mahal en syne aan die koninklike tafel. Mahal vra na Waltar. Agla se uitvlugte. Die inmessel van Waltar se kop. Mahal in koninklike kleding.
277. Fungar-Hellan se verlange na beide susters van Agla. Die ruilhandel van Fungar-Hellan met Drohuit. Drohuit as koning; Agla as vrou van Drohuit
278. Mahal se versoek om opheldering en Agla se antwoord. Mahal se besef van die helse toestande in Hanoch
279. Kisarell se benoeming tot wagmeester van die residensie. Mahal se profetiese verklaring. Mahal se verdriet oor die dood van sy seun Waltar
280. Mahal se belangrike woorde tot Fungar-Hellan, wie met sy wêreldse verstand vergelykende teenwerpings maak
281. Mahal se wyse antwoord aan Fungar-Hellan en sy kritiek op die politiek in Hanoch
282. Na die tuin van die liefdestempel onder leiding van Mahal. Fungar-Hellan by die glashouer met die kop van Waltar
283. Fungar-Hellan in die liefdestempel onder leiding van Mahal. Die ontdekking van die rusbank bokant die bedekte afgrond
284. Mahal en Fungar-Hellan in die wellushuisie van die tempeltuin. Die bekleding van die troon met die vergiftigde naaldpunte
285. `n Nuwe ontdekking: Die geheime leër van Drohuit
286. Die geheime sameswering van die sewentigduisend hoë lui in een van die vroeëre skoonheidsinstitute vir vrouens
287. Die tog na die kasteel en die woning van die generaal. Die vergiftigde glassplinters op die vloer
288. Die bekentenis van die veërs en die poetsers. Die vergiftigde fontein, die vergiftigde spyse en die vergiftigde huisraad
289. Die onthulling van die kokke. Mahal gee die kokke raad. Die genooide gaste word met geweld na die feesmaal gesleep
290. Agla se brutale vraag aan Fungar-Hellan en sy duidelike antwoord. Agla se vergeefse uitvlugte. Agla en Drohuit in die hok
291. Die grasieverlening aan die opperpriesters en die vreeslike beregting van die duisend onderpriesters in die eetsaal
292. Op bevel van Mahal word die kasteel ontruim en in puin gelê.
293. Die verskillende menings van die volk oor die paleisbrand. Die beteueling van die dreigende volksopstand deur die woorde van Fungar-Hellan
294. Die plaende woorde van Fungar-Hellan tot Agla, wat in die hok was en om vrylating gesmeek het
295. Die versameling van die gesmelte skatte op die plek van die brand. Die bevel om die paleis weer op te bou. Die waarskuwende, geheimsinnige roep van Bo
296. Mahal se opheldering oor die wonderbaarlike Stem. Fungar-Hellan se ergernis en aanklag teen God. Mahal se verleentheid oor `n antwoord
297. Mahal se verhoorde gebed om hulp. Mahal se reguit woorde aan die generaal en die verkondiging van die komende oordeel. Fungar-Hellan se angs
298. God se magtige oproep tot boetedoening in die troonsaal. Die seën van ware berou. Die gruwels in die laagte. Die goddelike opdrag aan Fungar-Hellan om alle afgodstempels te vernietig
299. Die mobilisasie van die leër. Gurat versoek Fungar-Hellan vir amptenare. Voorskrif met betrekking tot die twee hokbewoners
300. Agla se deemoedige bekentenis van haar sondes en uitdruklike versoek om bevryding of die dood. Die keuse tussen die dolk en die hok. Agla se begenadiging
301. Fungar-Hellan se voorskrifte aan Drohuit. Agla se goeie woorde aan haar vader
302. Die huigelagtige woorde van Drohuit en die antwoord van Fungar-Hellan. Agla in die growwe boetekleed.
303. Mahal se vraag aan Agla oor die swaarste van haar sondes. Agla se goeie antwoord, berou en weeklaag. Mahal se dank aan God. Agla aan die bors van haar vader Mahal
304. Fungar-Hellan se toespraak oor die dwaasheid van uiterlike prag en die Wysheid van eenvoud. Mahal se lof aan die generaal
305. Die generaal beveel die leër om die tempel van die god van erts en smee aan te val
306. Fungar-Hellan ry tot voor die tempel. Die verwerpte ultimatum. Die vurige kunste van die tempeldienaars
307. Die afwysing van Fungar-Hellan deur die poortwagters. Die opblaas van die ringmuur rondom die tempel deur middel van myne. Die neersabel van die vyfduisend tempeldienaars
308. Fungar-Hellan en Mahal onderrig die afvaardiging van die heersers van die ertswinning. Die afwysende besluit van hierdie heersers met betrekking tot die bekering tot God
309. Die aanval op die stieretempel en die verwoesting daarvan
310. Die gesprek van die generaal met die gevangenes en hulle vrylating
311. Die verdwyning van die vrygelatenes in `n geheime opening in die rotswand. Terugkeer en verhoor van die vrygelatenes deur die generaal
312. Fungar-Hellan voor die grot in die rots. Die inligting van Mahal en die vrygelatenes oor die grot
313. Die ondersoek na die geheime grot en die ontdekking van die geheime opening bokant in die wand van die grot
314. Die ontmaskerde boetelinge. Die raad van Mahal aan die vertoornde Fungar-Hellan. Die opblaas van die grot. Die bekentenis van die boetelinge en hulle begenadiging
315. Die vertrek van die leër na die sontempel, oorgawe en verwoesting van die tempel sonder bloedvergieting. Die inname en verwoesting van die vuurtempel en die tempel van die windgod
316. Die mars van die leër na die watertempel. Die probleme by die inneem van die watertempel
317. Mahal se inligting oor die verdwene tempels en die lis van die priesters. Die oproep aan die priesters om voor die generaal te verskyn
318. Onderrig deur die mooi Agla aan die waterpriesters op die wens van Fungar-Hellan
319. Mahal se opheldering aan Fungar-Hellan. Die mislukte lering van die waterpriesters, as beeld van die mislukking van die goddelike liefde by ons mense
320. Fungar-Hellan se openhartige kritiek op Mahal se verklaring. Mahal se bedroefdheid en profesie oor die deurbraak van die hooglanders
321. Die leërkamp van Fungar-Hellan langs die wand van die gebergte. Die dreigement van die twyfelende generaal aan Mahal. Mahal se profetiese waarskuwing. Die vreeswekkende instorting van die bergwand wat deur die hooglanders ondermyn is. Mahal se raad tot vrede
322. Die generaal roep die leër op om die verdedigingstellings in te neem. Die leër van die hooglanders ruk op. Die afvaardiging van die hooglanders voor Fungar-Hellan en hulle dood deur sy hand. Mahal se oorgang na die hooglanders. Die vreeslike slag. Vyfmiljoen stryders word nagenoeg heeltemal vernietig.
323. Fungar-Hellan se vlug en die verslag van die stryd aan koning Gurat. Die opstel van `n nuwe leër van vier miljoen soldate deur Fungar-Hellan
324. Die nuwe twee miljoen man tellende leër van die hooglanders. Mahal se waarskuwing teen `n veldtog teen die leër van Hanoch het sukses
325. Koning Gurat is bedroef oor die weggaan van Mahal en uiter sy bang vermoedens aan Fungar-Hellan. Die slim antwoord van die generaal en die bou van trappetorings
326. Die vredesmissie na die tien vorste en Mahal
327. Mahal se ernstige en wyse woorde aan die afgevaardigdes en aan die tien vorste
328. Fungar-Hellan en Gurat in groot verleentheid. Die tweede afvaardiging na die tien vorste van die hoogland en die mislukking daarvan
329. Die woede van Gurat en Fungar-Hellan op die hooglanders, weens die mislukking van die tweede afvaardiging en hulle plan om wraak, om die berge van die hoogland te ondermyn en te laat ontplof
330. Die vrugtelose raad van die hooglanders en hulle argwaan ten opsigte van Mahal. Mahal se antwoord en profesie. Die ongelowige antwoord van die tien vorste
331. Mahal vermaan sy kinders om op God te vertrou. Die bedorwenheid van die mense in die laagte. Mahal en sy gesin gaan op pad na die hoogte
332. Mahal by Noag. Mahal se verslag oor die toestand van die volkere in die laagte. Die verdriet van Noag en Mahal
333. Mahal ingelig oor die waterkas (Ark). Noag se relaas van die geskiedenis van die ark. Die verval van die mense en die groot lankmoedigheid van die Heer
334. Noag se verslag oor God se bouplan vir die ark. Mahal se droefheid omdat hy van die ark uitgesluit was
335. Noag se vermaning aan sy broer. Die verblinding van die eiegeregtige Mahal en sy twis met die Heer
336. Mahal met sy kinders op die volle hoogte. Kisarell se ernstige vraag aan sy vader Mahal, hoe hy God van `n sonde kan betig. Mahal se verwyte teen God
337. Noag open Mahal se oë oor sy eintlike fout. Die hoë dunk van eie regverdigheid as vernaamste wortel van hoogmoed. Mahal se uitdaging aan God. Die Heer verskyn
338. Die gesprek van die Heer met Mahal. Mahal se uitdagende vrae en die wyse antwoord van die Heer. Oor die wese van God se berou. Die natuurlike oorsake van die sondvloed
339. Die uitnodiging van die Heer aan Mahal. Mahal se dwase teenvrae en die wyse en sagmoedige antwoord van die Heer oor dood en onsterflikheid. Mahal se vraag na die oorsprong van Satan en sy fundamentele boosheid en die duidelike antwoord van die heilige Vader
340. Die verdere liefdevolle gesprek van die Heer met Mahal. Mahal se verwyte onder verwysing na sy sondeloosheid. Die verdriet van die heilige Vader en Sy woorde oor besondere lewenswyses. Die verskyn van die engele en van Waltar. Die verdwyning van die Heer
341. Mahal bespreek die rede van die onsigbaarheid van die Heer met Waltar. Mahal se insig in homself en sy berou. Die vergewende woorde van die Heer uit die ligte wolk
342. Waltar se woorde oor God se laaste poging om die mense, deur Sy engele, teen die sondvloed te waarsku en te red. Mahal se sending en die aftog van die engele na die laagte
343. Die werke van die twaalfduisend engele in die laagte. Koning Gurat en Drohuit deur Waltar geleer
344. Die afwysende antwoord van die ongelowige Gurat aan Waltar. Waltar se laaste vermaning aan Gurat. Die vergeefse waarskuwings van die engele aan Fungar-Hellan en die landvolk van Hanoch
345. Verklaring oor die versamel en versorging van die diere wat vir die ark bestem is deur die engele. Oor die buitengewone toelating van groot katastrofes
346. Die engele trek met die versamelde diere deur Hanoch. Die vrugtelose laaste waarskuwing aan die Hanochiete en hulle koning. Die terugkeer van die hemelbodes na die hoogte
347. Die bodes kom met hulle kuddes by Noag aan. Die aanwysings van die engele vir die onderdak bring van die diere. Die laaste termyn vir die opname van beskermingsoekende mense
348. Mahal se gemor en getwis teen die engele en God weens sy voornemende verwaarlosing. Agla se leersame en vertroostende woorde en haar skielike heengaan deur die engel Waltar
349. Noag se vermanende woorde aan die morrende Mahal. Die bou van die klein ark vir Mahal en syne
350. Noag dra die klein ark aan Mahal oor. Mahal se koppige eis aan die Heer. Die drie kinders van Mahal word deur die vuur van God se toorn weggeneem
351. Mahal se vlug na `n hoë rots en na Adam se grot. Mahal se selfrespek. Die genadige woord van die Heer tot Mahal. Die aanbreek van die duisternis en Mahal se ronddwaal
352. Die troostende woorde van die Heer aan Noag en Sy diepe droefnis oor die mense. Die laaste pogings van die Heer om die mense van die laagte te red
353. Noag en syne gaan die ark in; die Heer gee aanwysings en verklarings. Die Heer sluit die ark. Die begin van die ramp
354. Mahal in die grot as verbaasde getuie van die verskriklikste gebeurtenisse. Mahal se angstige selfrespek. Die aankoms van drie vlugtelinge in die grot. Mahal en die drie vlugtelinge Gurat, Fungar-Hellan en Drohuit herken mekaar. Die Heer verskyn in die grot
355. Mahal beken sy sondes deemoedig voor die Aangesig van die Heer. Die heilige Vader getuig van Sy liefde en barmhartigheid. Die oordeel van die sondvloed, die eie skepping van die dwase mense. Satan opgeroep deur die Heer. Die hellevaart van Gurat, Fungar-Hellan en Drohuit. Die Heer lei Mahal na die ark
356. Die heilsame woorde van die Heer aan die verkluimde en deur angs bevange Mahal. Mahal se genesing in die nuwe ontsteekte liefde tot die heilige Vader. Mahal se verlossing en verheerliking as engel van die Lig
357. Die engel Mahal as beskermgees van die ark. Die styging van die vloed. Middel-Asië die sterkste getref deur die vloed. Die Aralmeer en die Kaspiese See as oorblyfsels van die sondvloed en as graf van die megastad Hanoch
358. Nadere besonderhede oor die groot vloed. Aanwysings om die desbetreffende bybeltekste te begryp. Die vloed was plaaslik
359. Meer oor die sondvloed
360. Duur en die verloop van die vloed. Die ark op die berg Ararat. Die duif met die olyfblaar. Die opening van die dak van die ark op dag van die nuwejaar. Noag se vertrek uit die ark
361. Die dankoffer van Noag en die seën van die Heer
362. Die sigbare teken van die nuwe verbond. Die land Eriwan. Die nuwe en tog ou gebod van die liefde. Die Heer as Melgisédek. Kanaän en Salem
363. Die vestiging van Noag. Die aanwysing vir akker- en wynbou. Noag se roes uit onwetendheid. Die vloek oor Kanaän en die verstoting van Gam en sy gesin
364. Noag se woorde oor die valse berou van Gam. Die gesprek tussen die drie seuns van Noag. Gam se edele wraak. Die bode van die Heer uit Salem oor die afstaan van die tiende deel
365. In kort, die geskiedenis van Noag se familie tot by Abraham. Wenke oor die vernaamste doel van dié werk
366. Aanhangsel (Hoofstuk 366)
Hoe die aarde gelyk het vóór Noag
Hoofstuk 1
Hoofstuk 2
Hoofstuk 3
Hoofstuk 4
Hoofstuk 5
Hoofstuk 6
Hoofstuk 7


 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205