`Huishouding van God - Boek 3
JACOB LORBER - AFRIKAANS

Hoofstuk 372

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375.

 

Hoofstuk 7

1. En ten tweede, wat die veronderstelling aanbetref dat Amerika oorstroom was, waaroor daar onder die oerbewoners van daardie wêrelddeel, etlike duistere sages bestaan, word daarmee as bewys van `n algemene oorstroming egter so goed as heeltemal niks gesê nie! Want gedurende dié tyd het die vlakte van hierdie wêrelddeel tog al onder water gestaan. Mettertyd was die, van die noorde na die suide, uitgestrekte wêrelddeel, steeds die meeste deur onderaardse vuuruitbarstings getref en is verder bokant seevlak verhef, en die see was gedwing om meer en meer weg te vloei.

2. Daarby het nog `n ander grootse natuurverskynsel vir hierdie aarde plaasgevind:

3. In die oertyd van die aarde, waarin, volgens die wet van die loop van die seë, die grootste deel van die see nog meer in die noorde was, was daar vanaf die uiterste weskus van Afrika `n ononderbroke reeks eilande tot by die oostelike punt van die huidige Brasilië, en dit het dus die noordelike deel van die Atlantiese Oseaan van die suidelike deel geskei, en albei hierdie seë het slegs deur `n aantal see-engtes met mekaar in verbinding gestaan, waarvan die grootste nouliks die breedte van die Rooi See gehad het.  

4 Slegs in daardie tyd waarin daar, deur die onderaards vulkaniese geweld alle toenmalige wêrelddele, en veral die seebodem, baie veranderings ondergaan het, het ook die grootste deel van die bogenoemde reeks eilande, asook baie duisende groter en kleiner eilande van die groot wêreldsee in die diep grond versink. Daardeur kon die noordelike see toe deur hierdie breë poort in die suidelike see uitstroom, en toe het daar in die noordelike deel van die aarde baie vrugbare eilande en vlak grond tevoorskyn gekom, en so ook die grond van Amerika.

5. En daardeur is die vroeër nog ver na die Suidpool reikende punt van Afrika, nog tot op hede onder water, waarom dan ook die see tot ver ten suide van die voorgebergte van Kaap die Goeie Hoop, `n soort berg vorm waar die skepe, veral by slegte winde, moeilik verbykom en dikwels `n groot omweg moes maak om by die vlak deel van die oostelike see te kom. Die stoomskepe het dit nou wel makliker gehad.

6. Nou het julle ook die sondvloed van Amerika en van `n hele spul groter en kleiner eilande, en ondersoek hierdie mededeling nie verder nie, anders moet Ek julle in die oorspronklike skeppingsperiodes en in baie verplasings van die seë terugvoer; en julle sou niks meer sinvoller te wete kom as die ou vrou wat maar nie kon begryp hoedat sy soveel plooie en rimpels gekry het, terwyl sy tog altyd goed en kuis geleef het en sy, toe sy nog `n meisie van twintig jaar was, selfs met die beste wil van die wêreld, nie één enkele rimpel op haar liggaam kon ontdek het nie.

7. Ja, daaroor kan mens niks anders sê nie, as: “God die Heer het dit alles so ingerig dat die tye verander en ons mense, met alles wat ons omgeef, met die tye!”

8. Laat ons daarom die aarde met rus laat; oor duisend jaar sal sy tog weer heeltemal anders lyk! Daarom is hierdie verklaring wat Ek julle gegee het voldoende om baie dinge uit die Evangelies en die geskrifte van Moses beter te begryp! Amen.

 

Einde van Huishouding Reeks 1 tot 3


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205