Die Jeug van Jesus
JACOB LORBER - AFRIKAANS

Hoofstuk 300

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300.

EINDE VAN DIE BOEK

INHOUDSOPGAWE

Voorwoord

Inleiding (van ons Heer)

Vertalingsnotas

Maria raak in die tempel verloof en kom na Josef se huis

1.              Die beroep van Josef - Maria word in die tempel verloof – JaHWeH se getuienis oor Josef – Josef se gebed - Maria in Josef se gesin opgeneem

2.              Die nuwe voorhangsel in die tempel – Maria se werk aan die voorhangsel

3.              Die aankondiging deur `n engel van die geboorte van die Heer - Maria se nederige oorgawe

4.              Maria se kinderlik-onskuldige gesprek met God en die antwoord van bo

5.              Maria oorhandig haar voltooide werk aan die tempel – Maria en die hoëpriester - Maria se reis na haar niggie Elisabeth

6.              Wonderlike ontvangs van Maria by Elisabeth – Nederigheid en wysheid van Maria - `n evangelie vir vroue - Maria se terugkeer na Josef

7.              Josef se vermoedens en sy profesie- Maria se troos - Die geseënde aandete - Maria se swangerskap word sigbaar

8.              Die mening van die dokter –Josef ondervra Maria - Maria se verklaring

9.              Maria se verhaal oor die heilige en geheimsinnige gebeurtenis Josef se angs en sorg en sy besluit om Maria weg te stuur - Wenk van die Heer aan Josef in `n droom - Maria bly in Josef se huis

10.          Die Romeinse volkstelling - Josef was verhinder om aanwesig te wees by die volksberaad te Jerusalem - Annas die verraaier

Maria word Josef se vrou

11.          Die twyfel van die hoëpriester oor Maria se toestand - Aanhouding en verhoor van Maria en Josef - Josef se klag en twis met God - Doodsvonnis oor Josef en Maria en sy regverdiging deur `n Goddelike oordeel - Maria word Josef se vrou

12.          Die gebod van Augustus om alle inwoners van die land te skat en te tel – Nuwe sorge en troos

13.          Die trooswoorde aan Josef van `n ou vriend –Josef se aanwysing vir die reis aan sy vyf seuns - Die troostende getuienis van bo - Die vreugdevolle vertrek

Die geboorte van Jesus in die grot

14.          Maria se wisselende gemoedstemming onderweg – Die begin van die weë – Die inbring van Maria in `n nabygeleë grot

15.          Maria in die grot - Josef op soek na `n vroedvrou in Betlehem – Josef se wonderlike ervaring - Getuienis van die natuur - Die ontmoeting van Josef met die vroedvrou

16.          Die gebeurtenis in die grot - Die visioen van die vroedvrou en haar profetiese woorde - Die vroedvrou by Maria en die Kind - Salome, die suster van die vroedvrou twyfel aan die maagdelikheid van Maria

17.          Salome se versoek aan Maria - Maria se welwillendheid – Salome se bevinding, straf en berou - Die raad van die engel aan Salome – Salome se genesing - `n waarskuwing van bo (26 Aug. 1843)

18.          Die nagrus van die heilige familie in die grot - Die lofsange van die engele in die oggend - Die aanbidding van die herders - Verhelderende woorde van die engel aan Josef

19.          Josef is besorg oor die inskrywing - Nuus van die vroedvrou oor die hoofman Cornelius - Besoek van die hoofman in die grot - Josef en Cornelius - Vrede en vreugde van Cornelius in die nabyheid van die Kindjie

20.          Cornelius se vraag oor die Messias – Josef se verleentheid - Die vraag van die hoofman aan Maria, Salome en die vroedvrou - Die engel waarsku vir verraad van die Goddelike geheim - Cornelius se vermoede omtrent die goddelikheid van die Kind Jesus

21.          Josef se woorde oor die vrye wil van die mens en sy raad aan Cornelius - Die owerste neem maatreëls ten behoewe van die heilige familie

22.          Cornelius by die heilige familie in die grot - Die herders en die hoofman - Die nuwe ewige geestelike son - Afskeid van Cornelius – Josef se waarderende woorde oor die goedheid van die heidense hoofman

23.          Die sesdaagse verblyf in die grot - Die instruksie van die engel aan Josef vir die vertrek na Jerusalem vir die voorstelling in die tempel - Maria se droom - Die liefdestryd tussen Josef en Cornelius - Die militêre wag voor die grot

24.          Die besnydenis van die Kindjie en die reiniging van Maria - Die voorstelling van die Kind in die tempel deur die moeder - Die vrome Simeon en die Kind Jesus

25.          Die profetes Hanna in die tempel en haar getuienis oor die Kindjie – Hanna se waarskuwing aan Maria - Die nooduitkoms van die heilige familie by `n gierige, ryk Israeliet

26.          Verwyt van die herbergier Nikodemus aan Josef – Josef se regverdigende woorde - Die getuienis van die vroedvrou - `n Barmhartige wenk aan Nikodemus, wat die Heer herken

27.          Terugkeer van die heilige familie na Betlehem - Hartlike ontvangs in die grot deur die agtergeblewenes - `n Voerkrip en bedjie vir die Kindjie - `n rustige vriesnag

Die wyses vanuit die Môreland

28.          Josef se aandrang om na Nasaret te vertrek - Die raad van die hoofman om te wag - Die berig oor `n karavaan uit Persië en oor die speurders van Herodus op soek na die Kind - Maria se ernstige trooswoorde

29.          Gebed van die ongeruste Josef tot die Heer - Die Persiese karavaan voor die grot - Die verbaasde hoofman - Goeie getuienis van die drie Wyses oor die Kind - Die waarskuwing teen Herodus

30.          Die drie Wyses aanbid die Heer in die Kindjie - Die woorde van die drie Wyses, hulle geeste: Adam, Kain en Abraham

31.          Maria wys op die barmhartige leiding van God – Josef se redelikheid en trou - Die drie geseënde geskenke van God: Sy heilige wil, Sy barmhartigheid en Sy liefde - `n Baie verhewe getuienis van Maria, die hoofman en die Kindjie oor Josef

32.          Die engel en raadgewer van die drie Wyses - Die vertrek van die Wyses na die Ooste - Die ongeduld van Josef - Cornelius se gerusstellende woorde aan Josef - Josef wys op die mag en goedheid van God

Die vlug na Egipte

33.          Voorbereiding vir die vlug na Egipte - Voorsorg van die Heer – Josef se bespreking met Cornelius

34.          Die opbreek vir die vlug – Josef se onderhoud met Salome - Afskeid van die hoofman - Die vertrek - Vry geleide van Cornelius aan Cirénius – Josef se roete - Voorval met die rowers – Josef se aankoms in Tyrus by Cirénius - Trooswoorde en hulp van Cirénius

35.          Die heilige familie by Cirénius – Josef se gesprek met Cirénius - Cirénius, die kindervriend, en die Kindjie - Innerlike en uiterlike teken van die goddelikheid van die Kindjie

36.          Josef word skerp geoordeel; Sy verklaring oor die wese en die geboorte van die Kindjie - Die brief van Cornelius –Josef se raad om te swyg - Teëspraak en twyfel – Josef se kragtige regverdiging teenoor die hoë geregsdienaar'

37.          Cirénius se sagmoediger verklaring en Josef se antwoord - Die eer, die skat van die armes - Die versoeningsmaal - Goeie raad van Josef - Die bestrafte nuuskierigheid van Cirénius -Die geskiedenis van die ontvangenis van die Kindjie - Die aanbidding van die Kindjie deur Cirénius en die bevestiging van die waarheid

38.          Heidense voorstel van Cirénius om die Wonderkind na die keiserlike hof te Rome te bring – Josef se teenstand onder verwysing na die nederigheid van die Heer - Profetiese woorde oor die geestelike lewensson

39.          Matigheid van Cirénius in eet en drink – Josef se dankgebed en sy goeie uitwerking op Cirénius – Josef se woorde oor dood en ewige lewe - Wese en waarde van barmhartigheid

40.          Hoogagting van Cirénius vir Maria - Die troosryke antwoord van Maria - Gelukwensing van Cirénius aan Josef –Josef se woorde oor die ware wysheid

41.          Josef se voorspelling van die kindermoord – Cirénius se woede teen Herodus - Voorspoedige seereis na Egipte – Josef se seën en vaarloon vir die skippers en vir Cirénius

Die heilige familie in Ostrasine

42.          Die uitwerking van die barmhartige seën op Cirénius – Josef se nederige bekentenis oor homself en die goeie raad aan Cirénius - Die aankoms in Ostrasine (Egipte)

43.          Cirénius koop `n huis vir die heilige familie

44.          Josef met die heilige familie in die nuwe huis – Cirénius as gas - Die dank van Josef en Maria

45.          Die besigtiging van die nuwe huis - Dankwoorde van Maria en Josef – Cirénius se belangstelling in die geskiedenis van Israel

46.          Die gemeenskaplike maaltyd en Josef se verhaal oor die geskiedenis van die skepping, van die mensheid en van die Judese volk – Cirénius se versigtige mededeling aan die keiser en die goeie uitwerking daarvan

47.          Die vertrek van Cirénius en sy liefderyke sorg vir die heilige familie - Die verskriklike boodskap van die getuies van die kindermoord - `n Brief van Cirénius aan Herodus

48.          Die effek en die gevolge van hierdie brief - Die teenaanval van Herodus - `n Tweede brief van Cirénius aan Herodus

49.          Die effek van die tweede brief - Die aankoms van Herodus en die landvoog in Tyrus - Die ontvangs by Cirénius - Die opwinding van die bevreesde volk - Maronius Pilla vir Cirénius

50.          Die verhoor van die landvoog deur Cirénius - Poging van die landvoog om die saak in `n beter lig te stel - Gewetensvraag van Cirénius aan Maronius, sy bekentenis en veroordeling

51.          Die volledige bekentenis van Maronius Pilla - Cirénius as wyse regter

Cirénius by Josef

52.          Die reis van Cirénius na Egipte en sy aankoms in Ostrasine - Die besluit van Josef en Maria om Cirénius te begroet - Die eerste woorde van die Kindjie

53.          Josef en Maria se angs op die paradegrond en sy plan om te vlug - Die ontmoeting met Cirénius en Maronius Pilla -Die einde van die militêre inspeksie en die terugkeer van die heilige familie onder geleide van Cirénius

54.          Josef se angstige vraag aan Cirénius oor die aanwesigheid van Maronius Pilla - Die gerusstellende antwoord van Cirénius -Die aankoms in Josef se villa

55.          Die gastemaaltyd in Josef se huis - Maria se nederigheid en wedywer in die liefde met Cirénius - Die Goddelike wysheid van die heilige Kind wat alle filosofie beskaam

56.          Maronius se hoë dunk van die Kindjie en Cirénius se tevredenheid oor Maronius

57.          Die beëindiging van die maaltyd - Cirénius ondervra Maronius Pilla oor die heilige familie - Maronius beken `n noodleuen

58.          Verdedigingsrede van Maronius Pilla en sy korrekte besluit - Josef as skeidsregter – Cirénius se edele uitspraak

59.          Josef vra na Herodus - Die antwoord van Maronius Pilla - Die lydingskroon en die vreeslike einde van Herodus

60.          Cirénius se woede oor Herodus en die kalmerende woorde van die Kindjie - Die vraag van die Kindjie: 'Wie het die langste arm?' - `n Vernietigingswonder

61.          Die ontsteltenis van Maronius Pilla en Josef se vraag - Die heidense bekentenis van Maronius – Josef se beskeie uitleg –Cirénius se vermaning tot versigtigheid

62.          Cirénius en Josef wedywer in liefde om die heil van `n mensesiel – Josef se woorde oor broeder- en menseliefde - Waarom ons mense twee oë, twee ore, maar net één mond het

63.          Jakobus en die ‘kindermeisie’ aan die wieg van die Kindjie; Sy nuuskierigheid en sy teregwysing deur die klein Heiland - Die vermoedens van Jakobus (ook Jakob genoem) wie daar in die Kindjie leef

64.          Josef praat oor die liefde tot God en die liefde tot die wêreld met verwysing na Dawid, Salomo en Cirénius - Die ontroering van Josef se seuns en die seën van die Kindjie Jesus

Die vernietiging van die afgodstempel in Ostrasine

65.          Josef maan om te gaan slaap - Die gebod van die Kindjie om te waak vanweë die koms van `n storm –Josef se twyfel en die losbreek van die orkaan - Die aankoms van die vlugtende Cirénius met sy gevolg

66.          Die storm word nog erger - Die slapende Kindjie - Cirénius word bang - Die troostende woorde van die Kindjie - `n Evangelie van die natuur en van JaHWeH se vertroue

67.          Die verskriklike tyding van die ylbode - Die bloeddorstige eis van die heidense afgodspriesters - Cirénius in die noute tussen sy hart en die wêreld - Goeie raad van die Kindjie

68.          Cirénius se antwoord aan die bode - Die aandring van die drie bloeddorstige priesters op goedkeuring van die offer - Die versigtigheid van Cirénius - Die gejammer van die 2000 slagoffers

69.          Die angstige nag van die jong menseoffers - Die drie duiwelse afgodsdienaars – Cirénius se innerlike verontwaardiging en streng regverdige oordeel: vryheid vir die slagoffers, dood vir die drie priesters!

70.          Josef se versoek om versagting - Die woede van Cirénius aan die drie ter dood veroordeelde priesters - Die smekinge van die veroordeeldes om barmhartigheid

71.          Josef se sagmoedige pleidooi aan Cirénius met verwysing na die oordeel van die Heer - Cirénius gee toe - Die skynbare veroordeling tot die kruisdood as middel tot verbetering vir die drie priesters

72.          Maria se twyfel aan die almag van die Kindjie – Josef se gerusstellende verhaal - Waarom die magtige leeu van Juda vir Herodus vlug - Die saligheid van die vermoorde kindertjies - Volwassenheid van Maronius Pilla

73.          Cirénius se verordening: Die uitstel van militêre oefeninge - Die vertrek na die stad en die voorwaardes van die Kindjie Jesus ten gunste van die drie terdoodveroordeeldes

74.          Cirénius in tweestryd - Die raad van die Kindjie - Maronius as kenner van die Romeinse reg - Begenadiging van die drie priesters op die plek van teregstelling, hulle dood deur vreugde en hulle opwekking deur die Kindjie

75.          Die besigtiging van die stad na die storm - Die goeie uitwerking van die orkaan - Die dwase plan van Cirénius om sy swaard weg te gooi - Die wyse woorde van die Kindjie oor die swaard en herderstaf

76.          Die verwondering van die drie priesters oor die wysheid van die Kind en van Josef - Josef se kort en korrekte vertelling van die mitologie van die gode

77.          Cirénius en die drie priesters - Die uitgrawing van die ingedolwenes - Die wonderbaarlike medewerking van die Kindjie - Die opwekking van die sewe skynbaar dooie gidse van die katakombes

78.          Werk van barmhartigheid - Die intelligente storm - Die korrekte vermoedens van Cirénius - Die besoek aan die hawe

79.          Die geringe skade in die hawe - Die terugkeer na die huis - Maria in die drastoel - Die opsetlike omweg na die huis

Goeie lesse in Josef se huis

80.          Josef se huislike vaderlike voorsorg - Die vreugde van die Kindjie oor Jakob - Wie Ek liefhet, die pla en knyp Ek ook en trek aan hom –Jakob se gelukkige en benydenswaardige opdrag

81.          Die wens van Cirénius om deur die kleine Jesus geterg te word - Die antwoord van die Kindjie - `n Belofte vir Rome - Maria se raad om die onbegryplike woorde van die Kindjie in die hart te bewaar

82.          Die vraag van Cirénius aan Josef en sy antwoord oor die oplig van die sluier van Isis - Die korrekte verklaring van Maronius - Die maaltyd - Die ontsag van die drie priesters

83.          Blindheid, ontsag en vlugplanne van die drie afgodspriesters - Wyse gedragsreëls van die Kindjie Jesus vir Josef en Cirénius

84.          Die sage oor die ontstaan van die stad Ostrasine - Cirénius is bekommerd oor die toekoms vanweë die afgodstempels

85.          Josef se aanwysing om op God te vertrou en voorspelling oor die einde van Ostrasine

86.          Cirénius gaan met sy dienare terug na die huis in Ostrasine - Maria in gebed – Josef se troostende woorde

87.          Maria as voorbeeld van vroulike nederigheid - Die lof- en danklied van Josef en sy seuns - Die goeie uitwerking op die drie afgodedienaars

88.          Die goue môrestond -Josef en sy seuns op die land aan die werk - Die dood van Joël ten gevolge van die byt van `n giftige slang - Die terugtog na die huis en die veroorsaakte skrik - Troostende woorde van die Kindjie - Opwekking van die dooie

89.          Josef beloof om `n offer te bring - Beswaar en verwysing van die Kindjie na die God se mees welgevallige offer – Josef se bedenking daarteen en die ontkragtiging daarvan deur die Kindjie

90.          Die oggendmaaltyd – Josef se vraag oor die wens - Die verset van die drie priesters teen Josef se aanwysings - Die Kindjie voed hulle op tot gehoorsaamheid - Die belangrike vraag van die priesters en Josef se verleentheid

91.          Die liefde en die ware gebed tot God - Jesus en Seun van God - Die heidense gedagtes van die drie priesters en die reaksie van die Kindjie

92.          Die blindheid en dwaasheid van die drie priesters aan die lig gebring - Oor tempelbou in die hart en oor die ware diens aan God

93.          Die goeie uitwerking van hierdie les in alle opsigte - Die huislike lewe van die heilige familie - Die blinde bedelares en haar droom - Die genesing van die blinde deur die badwater van die Kind

94.          Die dankbaarheid van die genese vrou en haar versoek om te mag bly - Jakob lig die verleë gedrag van Maria toe - `n Voorspelling van die vrou oor Maria se toekoms -Maria se beskeidenheid – Josef se tuiskoms 95. Josef neem die genese vrou op in sy huis - Die romantiese lewensgeskiedenis van die vrou – Josef se woorde van troos aan die arme se kind

95.          Die vrou vra Josef om `n uitleg - Die waan van die vrou dat Josef Zeus is – Josef se reaksie

96.          Josef se woorde oor die drie vastende priesters - Die nederigheid van die nuwe huisgenoot en haar aanneming deur Josef - Die Seën en vreugde van die Kindjie Jesus

97.          Die lieflike toneel tussen die meisie en die Kindjie - Die gevare van die heilige geheim - Die saligheid en die uitbundige vreugde van die meisie

Cirénius en Tullia

99.          Die aankoms van Cirénius en Pilla - Josef vertel hom oor die meisie – Cirénius se huweliksaansoek aan die pleegdogter van Josef

100.       Die melding van Cirénius oor die weer-tot-lewe-kom van die 200 skyndooies en sy toenemende belangstelling in die onbekende meisie -Josef het sy bedenkinge - Die drievoudige huweliksreg in die ou Rome

101.       Josef stel Tullia voor aan Cirénius - `n Wonderbaarlike ontdekking: Tullia is die niggie en die jeugliefde van Cirénius - Die ontroering van Cirénius

102.       Cirénius vra om die hand van Tullia - Sy stel hom op die proef - `n Evangelie oor die huwelik

103.       Die verdere uitleg van die goddelike Kindjie oor die lewende huwelikswet - Die liefde van die verstand en die liefde van die hart - Die verbintenis van beide die geliefdes deur die Kindjie -Die getuienis van Tullia oor die Godheid in die Kindjie

104.       Cirénius vra om die Seën van die Kindjie - Die Kindjie verlang van Cirénius om afstand te doen van Eudokia terwille van Tullia - Cirénius in `n innerlike tweestryd - Die onveranderlike wil van die Kindjie - Eudokia word daarby gehaal

105.       Herhaalde versoek van Cirénius om Eudokia te mag behou - Die onveranderlike nee van die Kindjie –Eudokia se verset - Die oorwinning van die gees in Cirénius. Maria se troostende woorde aan Eudokia

106.       Eudokia se verlange na opheldering oor die Kind - Maria maan tot geduld - Die Kind Jesus op die arms van Eudokia en met haar in gesprek

107.       Cirénius se dank - Die edelmoedigheid en die wysheid van die beskeie Josef - Cirénius dra agt arm kinders ter opvoeding oor aan Josef

108.       Bedenkinge van Cirénius vanweë die huwelikseëning deur `n hoëpriester van Hymen – Goeie raad van Josef en die groot vreugde van Cirénius

109.       Die besware van die priesters - Cirénius neem die verantwoordelikheid op homself - `n Slegte getuienis van Romeinse geldsug - Die huweliksvoltrekking van Cirénius en Tullia

110.       Tullia in koninklike klere en Eudokia se verdriet - Die troostende woorde van die Kindjie vir Eudokia en Eudokia se vreugdetrane - Maria se medelewendheid

111.      


 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205