BOEK 4- INHOUD
Die groot Johannes Evangelie
1. Die ware wysheid en die lewende eerbetoon aan God
2. Die lot van die plek in Palestina
3. Die Heer en die nege verdrinkte mense
4. Voorbereiding vir die opwekking
5. Die twyfel van Cornelius
6. Die hebsug van Judas
7. Die ontroue dienaar van Helena
8. Uiterlike rus en innerlike aktiwiteit
9. Die spioene van Herodus
10. Zinka se verdediging en sy verslag van die dood van Johannes die Doper
11. Die vriendelike antwoord van Cyrenius aan Zinka
12. Die gevangeneming van Johannes die Doper
13. Die moordaanslag op Johannes die doper
14. Die opdrag van Herodus
15. Die raaiselagtige Romeinse volmag
16. Die vervalste volmag van Herodus
17. Die politiek van die tempelpriesters
18. Die leer van die Galilese profeet
19. Zinka se opvatting oor die leer van Jesus
20. Zinka en die voedselwonder
21. Die wese van die dors na kennis
22. Die sang van RafaEl
23. Omgang met God deur die innerlike woord
24. Die versorging van die hart
25. Zinka vra verder
26. Die opwekking van die twee verdrinkte meisies
27. Die lewensgeskiedenis van die twee meisies
28. Cyrenius herken sy dogters
29. Die beskeie Zinka
30. Praat en doen
31. Selfbeskouing van Hebram en Risa
32. `n Gebeurtenis uit Jesus se jongelingsjare
33. Die belofte van Cyrenius
34. Die wet van 'jy moet' en 'jy sal' * * (Die wet van ‘moet’ as oorsaaklike gevolg, en die wet van ‘jy sal’, die moet op etiese gronde.)
35. Verskille tussen die siele op aarde
36. Sielsiekes en hulle behandeling
37. Oor herstellingsoorde vir sielsiekes en oor siele-artse
38. Ware geregtigheid
39. Die ewige grondwet van naasteliefde
40. Die toepassing van magnetiese slaap
41. Liggaamlike en geestelike reinheid; Genesing op `n afstand
42. Aankondiging van `n voorbeeld van die magnetiese slaap
43. Zorel vra om skadevergoeding
44. Die eiendomsbegrip van Zorel
45. Die waarheid oor Zorel
46. Zorel vra om vrye aftog
47. Die voorbereiding tot die magnetiese slaap
48. Zorel kom tot selfkennis
49. Die suiwering van die slapende siel
50. Die bekleding van die gesuiwerde siel
51. Die eteriese liggaam van die siel en haar sintuie
52. Zorel se siel op die weg van selfverloëning
53. Zorel in die paradys
54. Die verhouding tussen liggaam, siel en gees
55. Zorel se blik in die skepping
56. Die wese van die mens en sy kreatiewe roeping
57. Die ontwikkelingsgang van die natuur
58. Oordeel nie!
59. Zorel se materialistiese geloof
60. Zorel se kritiek op moraal en opvoeding
61. Materialistiese dwalings
62. Oor die korrekte beskerming van eiendom
63. Zorel se afkoms en verwantskap
64. Zorel se verlede as slawehandelaar
65. Zorel se verontskuldiging
66. Zorel se ontugtige misdade
67. Cyrenius se verontwaardiging oor Zorel se misdade
68. Zorel se verdere verontskuldiging
69. Zorel as moordenaar van sy moeder
70. Zorel regverdig sy karakter
71. Cyrenius se verwondering oor Zorel se skerpsinnigheid
72. Johannes gee Zorel advies
73. Die sug na kennis en die sug na genot
74. Die wese van God en Sy menswording
75. Cyrenius ontferm hom oor Zorel
76. Die geheim van die innerlike geesteslewe
77. Zorel se besluit om hom te verbeter
78. Die weg na die ewige lewe
79. Oor armoede en naasteliefde
80. Die liggaamlike begeerte
81. Oor die ware gee, wat vir God welgevallig is
82. Nederigheid en hoogmoed
83. Opvoeding tot nederigheid
84. Zorel se goeie voornemens
85. Zorel word onder die sorg van Cornelius gestel
86. Oordrewe en ware nederigheid
87. Cornelius en Zorel hou samesprekings oor wonders
88. Verskillende menings oor die wese van die Heer
89. Die liggewende klip van die Nylfontein
90. Siel en liggaam
91. Verdere ontwikkeling van die arme siele in die hiernamaals
92. Die leiding in die hiernamaals
93. Die ontwikkeling van die siel op aarde en in die hiernamaals
94. Die ontwikkeling van die sielelewe
95. Die doel van diening
96. Insae in die skeppingsgeheime
97. Die korrekte beoefening van naasteliefde
98. Die gee van geldelike hulp
99. Oor die ware en die verkeerde diening
100. Die leer van Moses en die leer van die Heer
101. Die onkruid tussen die koring
102. Gedagtes en hul verwesenliking
103. Die ontwikkeling van die materie
104. Selfsug as oorsaak van die materie
105. Die ontstaan van die sonnestelsels
106. Betekenis en ontstaan van die aarde
107. Die ontstaan van die maan
108.
|
|
|