Einde van Boek 2
INHOUDSOPGAWE
1. Die Liefde en die Seën van die Heilige Vader as Teken van Sy Geestelike Aanwesigheid
2. Die grootste sorg van die stamvaders: Die dinge volgens die Liefde en die Barmhartigheid van die Vader
3. Lameg en Ghemela deur die Heer bymekaargebring
4. Die dank wat die Heer die meeste behaag: Die liefde sonder woorde in die diepste deemoed van die hart. Lameg en Ghemela, die suiwerste egpaar uit die oertyd
5. Die inseëning van die jong paartjie deur die oervaders. Die sluiting van nog vier huwelike deur die Heer
6. Zuriël as beskermgees van die pasgetroudes. Die beproewing van die liefde van die nuwe Egpaar
7. Die aanwysing van die Heer vir die vervaardiging van yster en staal. Die enigste wat nodig is: Vertroue en liefde tot die Heer
8. Die woorde wat die Heer teenoor die tien gespreek het. Boodskappers wat na Hanoch uitgestuur word
9. Sethlahem spreek woorde van dank en prys die deemoed
10. Kisehel se woorde oor JaHWeH as Mens
11. Die wese van die ware deemoed
12. Die grense van die leierskap
13. Aansien en leiersamp
14. Oor die laste van die leiersamp en die swakheid van die mens
15. Ongehoorsaamheid uit Liefde
16. Henog bring vir Uranion, sy ses broers en die kinders uit die Môreland na die Heer
17. Uranion en Purista by Adam en Eva. Die wonder van die vrugte. Die Offer wat deur die bliksem ontsteek word.
18. Uranion vra na die Naam van die magtige wonderman. Purista se skrander antwoord op die vrae van die nie-herkende Heer
19. Abedam se belangrike vraag aan Purista
20. Purista en haar ouers herken die Heilige Vader in Abedam
21. Uranion prys die Heilige Vader. Die antwoord van die Heer: Woordelose, stille boetvaardigheid is die mees welgevallige lof vir God.
22. Die nuwe hut van die Heer by die familie van Gabiël. Purista, die eerste kookster van die Heer. Die drie panne op die vuur in die nuwe hut
23. Die bo-aardse skoonheid van Ghemela en Purista
24. Henog se vrees om te spreek is uit valse deemoed gebore. `n Mens kan God slegs as mens liefhê.
25. Satan se mag en God se almag. Henog se woorde op die Sabbat.
26. Henog deur die Heer tot eerste Sabbats-prediker aangestel. Uitsending van `n Bode na Hored en Naëhme
27. Die redding van Hored en Naëhme deur die bode Lamel
28. Die bosbrand wat deur Lameg, koning van die Diepte, aangesteek is
29. Die blus van die bosbrand deur `n stortbui. Satan se aanmatiging teenoor die Heer.
30. Die tog van die vyftal oor die smal voetpad van die deemoed na die Hoogte. Belangrike vraag van Abedam aan Hored en Naëhme
31. Hored en Naëhme met die onbekende Abedam in die kring van die aartsvaders. Hored se straf vir sy afguns op Abedam
32. Abedam sowel Mens as God. Naëhme se groot liefde tot JaHWeH
33. Hored se inkeer, sy bekentenis en sy nuwe vergissing
34. Waarheid sonder Liefde deug nie vir die lewe nie. Liefde en lewe. Die doel van die vrou.
35. Hored se stille inkeer en selfbeskouing in die Adamsgrot
36. Die klankwonder in die grot en die weldadige uitwerking daarvan op Hored
37. Hored se gesprek met homself en sy berou
38. Abedam by die berouvolle Hored in die grot. Hored aan die bors van die Heilige Vader
39. Die Sabbatmaal op die Môrehoogte
40. Die Heer en die onstuitbare lofprysinge. Die tallose liefdes- en lewenstadia in die skepping. Adam se tafelgebed en Abedam se seën.
41. Die geseënde maaltyd. Die eersugtige eieliefde van Adam word deur die Heer afgekeur
42. In opdrag van die Heer rig Pariholi `n vermaning aan Adam
43. Adam sien sy dwaasheid in; sy berou en ommekeer
44. Abedam se woorde oor die 'Vader' en die 'Regter' in Hom
45. Die grootste beloning vir die mens: Om die Heer te mag liefhê
46. Hoe mens moet bid. Die Wese van God en van die lewe.
47. Die verdeemoediging en verleentheid van die beterweterige vraestellers.
48. Die angsvervulde bodes word opgebeur deur Abedam en Adam. Garbiël se groot liefde vir Abedam
49. Die innerlike, ware bedoeling van die bodes word deur Abedam onthul
50. Die alwetendheid en wysheid van die Vreemdeling. Die vermoede van die verwonderde Garbiël
51. Adam se woorde oor die Lig. Die Almagtige God en die liefdevolle Vader in Abedam.
52. Garbiël se goeie toespraak oor die goddelike, vaderlike Gees in die Woorde van Abedam
53. Op weg na die Hoogte. Besediël se stille bespiegeling van die natuur en sy uitlating oor die wesenlike menswees van die Heer. Garbiël se goeie beantwoording.
54. Die vaders ontvang die twaalf. Set se spraakgebrek deur Abedam genees. Die spysiging van die twaalf
55. Garbiël loof die maaltyd. Abedam se woorde oor oordrewe dankbetuiging.
56. Henog se aanwysing hoe `n mens in sy eie hart moet kyk. Die verskil tussen die verstandelike lig en die lig van die hart. Wêreldse liefde en ewige Liefde.
57. Henog se woorde oor die welsprekenheid van Garbiël. Garbiël se innerlike beskouing
58. Vratah se visioen oor die wese van die skrif.
59. Die visioen van die verleë Sehel en sy ooreenstemming met Noag en die Sondvloed
60. Die bestaansreg van die behoefte aan kennis. waarheid, die voedsel van die Gees; Liefde, die grond van alle waarhede.
61. Die misstap van Sehel. Abedam se groot getuienis oor Sehel
62. Sehel se verheerliking en sy baie diep, wyse woorde
63. Die deemoed as grootste verheerliking van die mens. Die eerbetoon deur liefde. Garbiël se sug tot ywersug
64. Die visioen van Horidaël. Die innerlike, onderrigtende stem in die mens
65. Die roeping van Horidaël tot skrywer van die vrye tekens wat ooreenstemmings bevat en aandui
66. Abedam se woorde oor die ware verering van God. Die evangelie van die ware gee
67. Purhal se visioen
68. Abedam se berisping en vermaning aan die onopregte Purhal. Die verklaring van die visioen van Purhal
69. Hoe die aan Purhal gerigte berisping op die aanwesiges werk. Abedam beur die bang geworde gemoedere weer op
70. Juribaël se woorde oor die grootsheid van die mens as kind van God. Die visioen van Juribaël: Die tallose, eindeloos groeiende kringe van die een lewenssiklus
71. Die verklaring deur Abedam die hoë, van Juribaël se aanskoue. Die lewensgeheim van die deemoed en die liefde tot God
72. Oalim se visioen: Drie harte inmekaar
73. Die eindelose verskeidenheid van die geestelike persoonlikhede. Die lewe in die geestelike wêreld
74. Hoe belangrik dit is dat die gees in die menslike hart, God se leer bevestig
75. Thuarim se droomgesig: Die vuurproef van sy liefde
76. Die verklaring van die verskriklike visioen van Thuarim: Die groot stryd tussen kop en hart
77. Leidraad tot die vind van die lewende woord. Die gelykenis van die meisie en haar minnaar
78. Die visioen van die reus Rudomin. Die grootsheid van die mens as kind van God
79. Die geheime opvoeding van Rudomin tot profeet. Die grootsheid van die geestelike in die mens
80. Die mense as kinders van God, as gode (elohim)
81. Die oproep aan Horedon om sy visioen bekend te maak
82. Die waardigheid en grootsheid, om `n kind van God te wees
83. Om `n Kind van God te wees is hoër as om van God `n broer of van God `n kneg te wees
84. Die visioen van Jorias, die tiende siener. Die hoogste leer van die ware Wysheid: die liefde is die enigste brood wat die gees versadig
85. Die nuwe verbond tussen die heilige Vader en die kinders. Die weg van die Wysheid en die weg van die Liefde
86. Jorias straal lig uit deur sy liefdesvuur. Die Wysheid, dié uit die liefde gebore lig. Die heelal in die mens
87. Jorias spreek oor die liefde
88. Jorias met Besela, die dogter van Pariholi, deur die Heer in die huwelik verbind
89. Die Heer gee gedragsreëls aan die pasgetroudes. Hoe mens die heilige goddelike wil op die korrekte wyse vry vervul
90. Die deemoediging van die eersugtige Garbiël. Die nagrus met die Heer in die ope lug
91. Die skynson in die môre. Adam se ergernis en vloek. Die goddelike geduld en die goddelike rus
92. Die oggendstorm op die hoogtes. Die oggendseën van die Heer
93. Set se sorg vir die spysiging van alle aanwesiges. Abedam se woorde oor die daadwerklike naasteliefde. Die belofte van die menswording van die Heer in die stam van Set
94. Set se deemoedige dank. Set as “broer” van die Heer
95. Die sonsopkoms op die hoogtes. Adam se dwase verlange na die sonbegroeting. Die berisping van die Heer
96. Die skrikwekkende verskynsels tydens die oggendmaal. Adam se opwinding en vrees
97. Garbiël en Besediël tot geskiedskrywers benoem. Die twee boeke: “JaHWeH se stryd, toorn en oorlog” en “Die liefde en Wysheid van JaHWeH, die groot God”
98. Die relaas van die twee bodes oor die gruwelike voorvalle in die môregebied deur die kinders van die laagte
99. Kisehel, Sethlahem en die leër van die kinders van die laagte
100. Die mag van God se liefde en barmhartigheid ten opsigte van Horadal, die leëraanvoerder van die laagte
101. Henog spreek tot Horadal en sy leër
102. Die kinders van die laagte as vrye gevangenes van die goddelike barmhartigheid en erbarming. Adam se vaderlike seën
103. Die spysiging van die armes. Set en sy dubbelganger. Die Heer spreek Sy seën uit oor die maaltyd. Die dank van Horadal
104. Die wonderbaarlike spysiging van die volk. Horadal se woorde van dank en liefde. Liefhê beteken lewe in die gees
105. Die woorde van Adam oor die wese van die Satan en die liefde vir vrouens
106. Een uitsondering op die toelating van veelwywery
107. Horadal se geheim en die verhaal uit sy verlede aan die hof van Lameg in Hanoch
108. Die Heer spreek oor die skade wat vloek en toorn teweegbring
109. Horadal word tot ware leier van sy volk aangestel. Die drie tekens van barmhartigheid vir Horadal
110. Die afskeid van Horadal en syne. Die afskeidswoorde van die Heer en Sy aansporing tot liefde
111. Die reddingsdaad van die ylbode Lamel. Die relaas van die geredde meisie oor die gruwelikhede in Hanoch
112. Die opdrag van die Heer aan Kisehel en Sethlahem om Horadal se volk na hulle land te lei. Die gevolge van vloek en seën
113. Die Heer spreek vermanende woorde tot Adam, wat wanhopig is weens sy dwaasheid
114. Adam se visioen: Die vrou op die son vertrap die kop van die slang
115. Adam se hardop lofprysing oor God se erbarming en Sy menswording in Abedam
116. Die vraag van Pura, die meisie uit die laagte, na die persoon van Abedam
117. Pura, sittende op Abedam se arm, soek die Allerhoogste
118. Set se vraag om vir die spysiging van almal te kan sorg. Die leë voorraadkamers. Die seën van die dank
119. Die volle voorraadkamers as vrug van Set se vertroue. Die gesprek tussen die huisbewaarder en die spysdraers oor die Heer. Die Heer maak Hom bekend.
120. Die vrees van die draers en Pura se verleentheid vir die gewydheid van Abedam. Abedam se gerusstellende woorde. Die Heer as God en Vader
121. Die skikking van die mandjies en die maaltyd. Die Woorde van die Heer oor die belemmerings en die beperkings as voorwaarde vir die lewe
122. Pura se groot, voorbeeldige liefde vir die Heer. `n Belofte van die Heer aan Pura.
123. Die wonder van die menswording van die oneindige God. Maria as Pura, wat die gees betref
124. Die loof met die hart en die loof met die mond. Die raaisel van die voortdurende vernietiging in die ryk van die natuur. Die troosryke oplossing van die Ewige Liefde.
125. Henog se woorde van dank en prys. Lewensvreugde as beste dankbetuiging ten aansien van die Skepper.
126. Abedam se roep tot opwekking van die onverskillige Enos. Oor die doel van die menslike bestaan.
127. Die trae Enos staan afwysend teenoor die lewe en prys die non-bestaan.
128. Die verwondering van die ander Abedam, oor die lewe afwysende visie van Enos. Die gerusstellende woorde van die Heer tot die ander Abedam.
129. Die lied oor die lewe van Kenan, die sanger.
130. Kenan se loon vir sy lied: Die onsterflikheid. Die essensie van die lewe en die dood.
131. Enos se berou. Die angs vir die dood van diegene wat die lewe afwys. Oor die volledige ryp vrug van die gees en die onryp vrug van die vlees.
132. Die verganklikheid van die dinge...`n misverstand.
133. Oor die wese van die drievoudige verwekking. Die regte vleeslike verwekking.
134. `n Evangelie vir die kletsers en mooipraters.
135. Oor verwekkings wat wel of nie volgens die orde geskied nie.
136. Mahalaleël se dank vir die ontvangde lig. Liefde tot God is van `n hoër orde as vrees vir God, en trane van vreugde is vir die Heer aangenamer as trane van berou.
137. Die Heer maan tot liefde en vrolikheid. Die belofte van die dag van die groot verlossing en die groot tyd der tye. Die liefde as bevryder van die juk van die vlees en die dood.
138. Die Heer kom die mens ewig naderby. Die teenstelling tussen die oneindigheid van God en die eindige, begrensde gedaante van die Heer in Abedam.
139. Die twyfel van die piekeraars oor die oneindige en eindige wese van God en Abedam se duidelike antwoord.
140. Die liefde as die ware aanbidding van die Heer. Die beproewing van Pura se liefde en haar goue woorde oor die ware Vader.
141. Pura en Jared. Pura se toegeneentheid en deemoed. Die oproep van die Heer tot die nagrus.
142. Die oggendmaal op Maandag. Die Heer leer aan die twaalf bodes skryf en lees en die broer van Lameg om metaal te bewerk. Henog se roeping tot hoëpriester. Die vermanings van die Heer, die seën en die afskeid van die kinders van die hoogte.
143. Op die dag van die geskil of Dinsdag (Derde Dag). Die woorde van Abedam, die ander een, oor die erns van die leraarsamp.
144. Henog regverdig die moeilike leer en profete amp.
145. Die aankoms van twee bodes. Adam en Abedam, die ander een, word in verleentheid gebring.
146. Die onbekende spreek woorde vol diep wysheid oor die doel van sy koms. Henog se vermoede.
147. Die strydvraag oor die bestaan van die geoordeelde en van die vrye mens. Henog se verleentheid.
148. Die hardnekkige vreemdeling. Henog se goeie ontwykende antwoord. Die teenvraag van die vreemdeling en Henog se nuwe verleentheid.
149. Die amp as `n verdeemoediging voor God en voor die wêreld. Henog spreek oor die verskil tussen die lewe in God en die lewe in die mens. Die vraag van die vreemdeling oor die verskil tussen skepsel en kind van God.
150. Die deemoediging van die eiewyse Abedam deur die vreemdeling.
151. Die Hoë Wysheid van die vreemdeling. Die bestemming van die mens tot geestelike selfstandigheid. Die blinde geloof en glo op gesag maak nie vry nie.
152. Vol verbasing herken Henog die wyse woorde van die vreemdeling. Die gelykenis van die twee versadigdes en die baie hongeriges.
153. Henog het `n gesprek met homself oor die wysheid van die vreemdeling. Abedam se dromery en groot vermoede.
154. Henog se tweegesprek met die ander vreemdeling. Henog en Adam in `n kritiese situasie.
155. Adam dreig die vreemdeling met skerp woorde en verbanning. Die onthulling van die vreemdeling as die Heer Self.
156. Abba se woorde oor die vaderskap en die kindskap. Slegs één God en één Vader.
157. Die heilige Vader omring deur Sy kinders. Adam herken Abel in die tweede vreemdeling. Satan, die ou leuenaar, probeer tevergeefs om met die Heer te redetwis.
158. Abba se waarskuwing teen die boosheid en sluheid van die Satan. Satan se onmag. Behoed julleself teen hom!
159. Abel se sending na die boetepredikers van die laagte in Hanoch, die gevallenes se lus vir die vlees. Die gevaar van die vlees van die vrou
160. Die vier twyfelaars uit die streek van die middag. Henog se woorde as skynbare godverloëning en hulle uitwerking
161. Henog se aanmaning om ywerig na die waarheid te soek en God te leer ken
162. Die oorleg van die vier twyfelaars
163. Die uiteensetting tussen die viertal twyfelaars en Henog
164. Die volkome godsbegrip van die vier twyfelaars. Die wysheid as vrug van `n lewende hart
165. Die drievoudige wese van Abedam, die hoë, en die wese van Henog as werktuig van die Heer
166. Die verskil tussen die skranderheid van die verstand en die wysheid van die hart
167. Die woord van God as die lewende water. Die gelykenis van die reënwater, wat beter is om plante te begiet as bronwater
168. Die vier wêreldse wyses herken die Heer in die vreemdeling. Die wysheid en die liefde as die lang en kort weg vir diegene wat na God soek
169. Die liefde as die ware godsdiens en as die ware offer. Die Heer word weer onsigbaar
170. Adam se dwase verlange na enkele woorde oor die onsigbaar geworde Heer. Henog se treffende antwoord
171. Die wonderbaarlike aanvulling van die spyskamers van Set
172. Die eerste kerk/gemeente op aarde. Die sewe bodes van die hoogte in Lameg se paleis te Hanoch
173. Die derde trap in die paleis van Lameg met die hindernisse vir die drie bodes
174. Sethlahem maan die slegte vrouens op die derde trap tot boete. Die verslag oor die wonderbaarlike redding van die meisies van die eerste en tweede trap
175. Sethlahem se woorde en opdrag aan die geredde meisies. Die drie bodes dring deur tot Lameg. Oor die magtelose woede van Lameg
176. Kisehel se kragtige woorde tot die woesteling Lameg. Die weerbarstige Lameg word deur Kisehel tot gehoorsaamheid opgevoed
177. Kisehel se kragtige woorde tot Lameg. Lameg en sy lyfwag gaan na die plek van die teregstelling onder leiding van die drie bodes
178. Die oordeel deur die vuur oor die byvrouens van Lameg
179. Lameg in sy vermeende goddelikheid en almag deur Kisehel beproef en verdeemoedig
180. Lameg se hardnekkigheid en trots. Kisehel se skerp woorde en Lameg se hoogmoedige antwoord
181. Die gesprek tussen Kisehel en die snuiwende Lameg. Lameg se onvrywillige driedaagse eensaamheid op die plek van die teregstelling voor die stad
182. Kisehel, Sethlahem en Joram op besoek by die vier siek geworde broers. Die gees van Abel onderrig Kisehel oor die belangrikheid van geduld. Die genesing van die vier siekes
183. Oor die mag van die voorspraak van die hart. Die goeie uitwerking van die onvrywillige hongerkuur van Lameg. Lameg se berou en die erbarming van die Heer
184. Dank met die mond en dank met die hart. Lameg het bekeer en wil die kliptafel weer reinig
185. Lameg erken en prys God se vaderlike liefde en goedheid. Hoe die berou en die liefde van die bekeerde die vuil van die sonde in suiwer goud verander
186. Lameg kry van Kisehel die opdrag om `n tempel te bou as bewaarplek vir die kosbare, heilige tafel
187. Die goeie boodskap van Lameg aan sy volk. Die ongehoorsame knegte van Lameg. Die knegte kry `n wonderbaarlike versterkende maal
188. Kisehel onderrig vir Lameg in die verwerking van gouderts. Thubal-Kain word `n amp aangebied
189. Die maaltyd op die tempelplein. Kisehel se woorde oor die bestemming van die vrou. Sethlahem se vertroostende woorde tot die vrouens en die meisies
190. Sethlahem se opdrag aan die vrouens en meisies. Thubal-Kain se aankoms. Die gesprek tussen Kisehel en die ruwe Thubal-Kain
191. Die brutale Thubal-Kain, verlam deur die mag van Kisehel se wil, word tot vriendelikheid en waaragtigheid opgevoed
192. Thubal-Kain se taktiese sluheid word deur Kisehel openbaar gemaak
193. Thubal-Kain se insig, berou en die bevryding van sy voete. Thubal-Kain se wens en Kisehel se belofte
194. Thubal-Kain se egte en ontroerende gebed. Kisehel se dankgebed. Die vaderlike stem uit die wolk
195. Thubal-Kain se aanwysings om die goud te ontgin. Die intog in die woonplek van Lameg
196. Die voorbereidings vir die feesmaal. Die oorbring van die heilige tafel na die troonsaal van Lameg. Kisehel se woorde oor die waarheid as bevryding
197. Lameg se groot, van liefde vervulde verering van God. Thubal-Kain se verwondering. Kisehel se woorde oor die suiwerende vuur van die liefde
198. Lameg se woorde oor die oorwinning en sy deemoedige bekentenis. Kisehel se beantwoording
199. `n Valse Naëhme verskyn as drogbeeld. Die versoeking en twyfel van Lameg en Thubal-Kain
200. Die ontmaskering van die valse Naëhme
201. Kisehel se woorde oor broederskap en die gelyke aansien onder die mense. Oor die ware koningskap
202. Die maaltyd in die eetsaal. Thubal-Kain kies sy bruid. Die huweliksvoltrekking
203. Die oproer in die stad. Kisehel se kragtige woorde tot die bevreesde Lameg en die bang bruilofsgaste
204. Die stryd teen die rebelle
205. Lameg en Thubal-Kain se dank vir die krag van God in die mens. Kisehel se woorde oor die versoekings van die mens
206. Lameg se gedagtes van twyfel oor die wese van die begeerte en die versoeking. Kisehel se verklaring van die vryheid van die menslike wil aan die hand van `n voorbeeld
207. Lameg se verdriet oor die feit dat die mens niks verdienstelik kan doen vir God nie. Kisehel wys op die deemoed as die begin van die suiwer liefde
208. Lameg se gelofte en liefdesverbond met God. Kisehel se getuienis oor Satan, die onsigbare, grootste vyand
209. &