Inhoudsopgawe
Hoofstuknommer / beskrywing / tussen hakies, indien bekend, die datum waarop dit neergeskryf was. Die plek van die gebeurtenis word kursief aangegee.
Voorwoord
Biografie van Jakob Lorber
Vertalingsnotas
Nuwe Openbaring van Johannes - Boek 1
Verklaring van die Bybelse Johannes-evangelie
1 Geestelike uitleg van die eerste woorde van die Bybelse Johannes-evangelie (2. 8. 1851)
2 Johannes die doper getuig van die Heer. Oor die Wese van God en van die mens
3 Die menswording van die Ewige Woord
4 Oor wet en barmhartigheid
By Betábara
5 Jordaan. Johannes die doper getuig van homself
6 Johannes was die Heer met water
7 Drie verse as voorbeeld van die toenmalige skryfwyse
8 Betábara. Die Heer roep Andréas en Petrus
9 Jordaan. Ook Filippus en Nathaniël volg
Die bruilof te Kana in Galilea. Die tempelsuiwering
In Násaret
10 Jesus in die ouerhuis. Na Kana. Die drie stappe tot wedergeboorte
In Kana In Galilea
11 Die bruilof te Kana in Galilea
Kapernaum en reis na Jerusalem
12 Na Kapernaum. Begin van die prediking
In en om Jerusalem
13 Jerusalem. Die tempelsuiwering
14 Die afbreek en opbou van die tempel
15 Die tekens en die dooies
Herberg buite Jerusalem
16 Die geestelike betekenis van die tempelsuiwering
Jesus praat met Nikodémus. Johannes praat oor Jesus
17 Jerusalem. Die nagtelike besoekers
18 Die onbegrip van Nikodémus, burgemeester van Jerusalem
19 Voortsetting van die gesprek met Nikodémus. Aardse beelde van geestelike dinge
20 Nikodémus en die ryk van God op aarde
21 Die Heer gee Nikodémus `n nadere uitleg oor Sy Menswording. Wie nie in die Heer glo nie, is al geoordeel.
22 Die gemoed van Nikodémus word verlig
In die Judea rondom Jerusalem
23 Doop met water, doop met die Heilige Gees
24 Die groot en laaste getuienis van Johannes die Doper oor die Heer
Bekering van die Samaritane. Genesing van die konings se seun
Onderweg in Samaria
25 Die Heer trek deur Samaria na Galilea
By Sigar aan die Jakobsbron
26 Sigar. Aan die Jakobsbron
27 Die ware aanbidding van God in gees en waarheid
28 Die Heer maak Homself bekend as die Messias
29 Genesing van die vrou by die Jakobsbron
30 Die lewende spys van die Heer. Die heiliging van die Sabbat
31 Die Samaritane herken die Heer en neem Hom aan
32 Die Heer in die huis van die vrou aan die Jakobsbron. Die Heer sien die harte aan
In Sigar en omgewing
33 Wonderlike gebeurtenisse in die huis van die vrou in Sigar. Die dokter en die Samaritaanse wetsgeleerde
34 Die hemelse inrigting van die huis van IrhaEl
35 Die leerlinge sien die hemele geopen
36 Die Heer trou Joram en IrhaEl
Die eerste van twee volle dae in Sigar
37 In Sigar by IrhaEl. Oor die betekenis van die droom
38 Nie die ore, maar die dade bring verlossing
39 Die oudste en die ware huis van God
40 Op die berg Gerasim. Kritiek op die bergrede deur die priesters
41 Onbegrip vir die beeldspraak van die bergrede
42 Die bergrede deur Nathaniël duidelik uitgelê
43 Verdere uitleg van Nathaniël
44 Die simboliese betekenis van die oë, arms en voete
45 Nie elkeen kan die Heer fisies volg nie
46 Die genesing van die melaatse
47 Die wonderbaarlike aandete by IrhaEl. Elke meester het dienaars
48 Heerlike belofte vir daadwerklike volgelinge
49 Elke dag is van die Heer
50 Die naasteliefde ken geen rusdag nie
51 Die “Evangelie van Sigar”
Die volgende dag in Sigar
52 Die kwaadspreek teenoor die dogters van JonaEl
53 Die bestraffing van die leuenaar en lasteraar
54 By JonaEl. Kritiek van die leerlinge op die Heer
55 By Esau se kasteel. Die koopman en die hoogste amp
56 Die gevolge van die leuen en die Waarheid
57 Hoe die koopman die Messias verwag
58 Lewens- en gedragsreëls
59 In Esau se kasteel. Liefde in plaas van vrees
60 By die Heer is die egte wil gelyk aan die daad
61 `n Wonder maak die gees nie vry nie
62 Die Heer open vir almal die weg na die hemele
63 Die uitwerking van hemelse en aardse wyn
64 Jaïrus verkry twee beskermingsengele
65 Onderonsie met Romeinse soldate
66 Genesing van die jiglyer by `n dorpie
67 Die nuwe wet oor liefde
68 Die owerste en die toepassing van die leer
69 Die menslike brein kan tallose gode optower
70 Liefde as bron van die waarheid
71 Die Heer getuig van die Vader
72 Die einde van die wêreld en die strafgerig
73 Johannes genees `n jiglyer
74 Moet nooit kwaad met kwaad vergeld nie
75 Behandeling van diewe, rowers en moordenaars
76 Die mens ken die goeie, maar doen die kwade
77 Sombere gedagte van die owerste oor die gemeenheid van die mense. JonaEl wys om te vertrou op die Heer
78 Oor sin en onsin van straf na die sonde
79 Oor sielsiektes en vyande
80 Vermy hoogmoed
81 Oor die behandeling van misdadigers; die doodstraf en sy werking. Die Heer is die brug na die geestelike wêreld
82 Afskeid van IrhaEl, Joram en JonaEl
83 Die mag van die Woord van die Heer
Reis na Kana in Galilea
84 Na Galilea. Die sonsverduistering
85 Aankoms in Galilea. Die nuwe en ewigdurende ryk
In Kana in Galilea
86 Die verlokking van satan
87 Die Judeërs verlang terug na hulle suurdeeg
88 Die owerste Cornelius en die tempelsuiwering (4. 10. 1851)
89 Twee rusdae te Kana
90 Die genesing van die vorsteseun (5/6. 10. 1851)
91 Aanwysinge van die Heer aan Sy twee skrywers Johannes en Matthéüs. Die Heer en die tweeduisend jaar evangelie (7. 10. 1851)
92 God se alwetendheid en Sy leiding (8/9. 10. 1851)
Onderweg na Kapernaum
93 Oor die vrye selfbeskikking. Die ware lewe kom uit die hart
94 Oor die vloek en die gevare van geld (10/11/13. 10. 1851)
95 Die karakter van Judas (15. 10. 1851)
96 Die wil van Judas (16. 10. 1851)
In Kapernaum
97 Die siek kneg van die hoofman word genees (17. 10. 1851)
98 Die volk daag die priesters uit
99 Genesing van die skoondogter van Petrus (18. 10. 1851)
Aan en op die Meer van Galilea
100 Die wonderbaarlike visvangs
101 Die besondere wynwonder vir Judas (19. 10. 1851)
102 Die genesing van al die siekes uit Kapernaum (20. 10. 1851)
103 Op die meer. Jesus en die storm (21. 10. 1851)
In Gadara
100 Die genesing van die besetene (22/23. 10. 1851)
In Násaret
105 Maaltyd van die Heer in die huis van Maria. Ongeloof verhinder wonderwerke (3/4. 11. 1851)
106 Openlike getuienis oor Jesus in die sinagoge, oor Sy lewe, dade en leer.
107 Aanwysinge van die Heer oor ware en slegte vreugde (5. 11. 1851)
108 Maria, die moeder van die Heer (8. 11. 1851)
109 Die mens as werktuig in die hand van God (11/12. 11. 1851)
110 Judas word beledig. Die Heer en die drie fariseërs (13. 11. 1851)
111 Die genesing van die Griekse vrou (14/15. 11. 1851)
112 Die dogtertjie van Jaïrus word uit die dood opgewek
113 Die wese van die Johannes- en die Matthéüs-evangelie (17. 11. 1851)
114 `n Les vir Judas (18-20. 11. 1851)
115 Die volk wil Jesus as koning uitroep (21. 11. 1851)
By Betábara
116 Genesing van die jiglyer (22. 11. 1851)
117 `n Jong Griek vertel die fariseërs flink die waarheid (24. 11. 1851)
118 Onthullings oor die tempel (25/26. 11. 1851)
119 Slegs hy wat God se wil doen, leer God ken
Aan die Meer van Galilea
120 Die Heer by Matthé