OPENBARINGE 1 TOT 200 AAN BERTUS HANEKOM
BERTUS HANEKOM

Hoofstuk 71

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200.

Openbaring 71
Gee dat U Gees.
13 Desember 2007 om 20h00
Daar is ‘n uiters belangrike saak wat julle moet onthou wanneer jy die Bybelwoord sinvol wil begryp.
Voorop staan die onmiskenbare werking van My Gees in jou binneste. Alleen hierdie innerlike verligting maak die Bybel duidelik na My ewige bedoelinge. Hierdie Gees bewerk dit dat die stemme uit ‘n ver verlede aktueel en lewend word en vir julle waarlik die Woord van My is. – ‘n Woord wat hom tot julle persoonlik rig en julle aanspreek. Sonder die Heilige Gees bly die Skrif ‘n boek van dooie letters en is sy inhoud onverstaanbaar. Al sou julle honderd, ja duisend maal, die evangelie gehoor het, dan sou julle geen erg daaraan gehad het nie, as Ek nie deur My Heilige Gees in julle werk, julle ore open en julle My Woord in julle hart prent nie.
Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205