OPENBARINGE 1 TOT 200 AAN BERTUS HANEKOM
BERTUS HANEKOM

Hoofstuk 163

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200.

Openbaring 163
Ware mens.
14 Januarie 2008 om 04h00
Dis fundamenteel aan die Christelike geloof dat Ek as mens gebore is en as mens geleef, gesterf en begrawe is, dat Ek uit die dood opgestaan het en na die hemel opgevaar het. Indien dit nie so was nie, sou E, wat julle aanbid, ‘n bonatuurlike wese gebly het wat vir die gewone mens ontoeganklik sou wees. Ek sou in ere gehou geword het as ‘n ver, afgeleë Godheid wat gevrees en gehoorsaam sou moes word.
Dit was om hierdie teorie te vernietig dat Ek, jou Elohim, in al My alwysheid en liefde vir die wêreld die gestalte van ‘n mens aangeneem het en tussen julle kom leef het; gedeel het in julle vreugde om droefheid; dieselfde pyn en emosies as julle gely het. As gevolg hiervan verstaan Ek mense en die lewe – die goeie en die slegte – en as dit nie so was nie, sou jy nie die dinamiese impak van My op die mensdom geken het nie en die mens sou nog altyd in die duisternis gewandel het.
Dit is nou jou plig as gelowige om My deur die manier waarop jy lewe, aan hierdie wêreld te vertoon. My Heilige Gees stel jou in staat om navolgers van My te wees.
Wees lief vir My, julle hemelse Vader.
Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205