OPENBARINGE 1 TOT 200 AAN BERTUS HANEKOM
BERTUS HANEKOM

Hoofstuk 4

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200.

13/11/07          19h00
Julle moet in julle lewensvreugde sien dat daar in My verlossing vir julle sondes is.
Hier is `n geleentheid. Dit is heel waarskynlik die eerste en laaste keer dat Ek by jou verbygaan, daarom gryp die geleentheid aan. Laat jou noodroep opklink. Dit sal jou nooit berou nie.
Ek het gekom om diegene te soek en te red wat met hul lewens `n dobbelspel met die sonde speel. Kyk, die sondestryd woed in jou kop. Wat ookal jou aandag trek, gaan jou beetkry. Elke keer as jy daaraan dink, maak jy dit nog sterker. Weerhou jou van `n nuttelose lewe. Bly weg van die by as jy nie gesteek wil word nie.
Verder sê Ek, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is, watter deug of lofwaardige saak daar ookal mag wees, daarop moet julle, julle gedagtes rig.
Kyk, as jy nie dit wat jy gekry het, gebruik nie, gaan jy dit verloor. As jy die vermoëns gebruik wat Ek jou gegee het, sal Ek dit vir jou vermeerder. Ek sal nog groter dinge aan jou bekend maak, wees net lief en getrou aan My. Dink na oor wat Ek vir jou sê.
Amen

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205