Bertus Hanekom is woonagtig by die Dogter van Sion in Pretoria en is `n lewende bewys daarvan dat wanneer iemand hom- of haarself geheel aan die Vader oorgee, breek met sy oortredinge en Hom van harte soek, Hy Homself aan so `n persoon sal openbaar.