OPENBARINGE 1 TOT 200 AAN BERTUS HANEKOM
BERTUS HANEKOM

Hoofstuk 2

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200.

07/11/07          Hebreërs 11:8
Deur die geloof het Abraham toe hy geroep is, gehoorsaam weggetrek na die plek waar hy as erfenis sal ontvang, en hy het weggetrek sonder om te weet waar hy sou kom. Ons Vader maak een deur toe en `n ander oop. So lei Hy ons net soos Hy vir Abraham gelei het. Ons kry `n voering in ons binneste en `n rusteloosheid in ons siel dan begin ons te besef ons Vader wil nou vir ons ander deurloop maak. Dan moet ons volg sonder om te weet wat lê vorentoe, want ons Vader is in beheer. Hy sal die pad aanwys so vinnig dit moet wees. Ons moet net begin beweeg. Seisoen begin en eindig. As die seisoen verby is, dan sal jy voel dit is tyd om aan te beweeg, moenie huiwer nie. Ons Vader wil `n verandering bring. Trek weg van Babel met haar verwarring in die kerke, ook weg van Mammon met sy plesiere. Rig jou oë op jou oerVader

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205