OPENBARINGE 1 TOT 200 AAN BERTUS HANEKOM
BERTUS HANEKOM

Hoofstuk 61

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200.

Openbaring 61
Selfbeheersing is so nodig.
11 Desember 2007 om 14h10
Kyk, ‘n geleerde het beweer dat geen grootse lewe bereik kan word anders as langs die weg van selfbeheersing nie.
Baie van julle meen selfbeheersing beteken dat julle nie julle humeur moet verloor nie. Selfbeheersing is die gawe waardeur die geestelike en ook jou ewewig bewaar, sodat julle nie deur julle eie hartstogte oormeester, of deur invloede van buite uit balans geskok word nie. Dit is dus geestelike ewewigtigheid.
As julle sonder selfbeheersing is, is julle sonder verdediging. Elke mag van buite kan hom onderwerp en elke mag van binne kan chaos veroorsaak. Ja, so is julle die speelbal van julle emosies of van invloede. Julle word heen en weer geslinger deur onredelikheid, woede en selfs liefde – en is dikwels beïnvloedbaar deur die “massagees”. Jy mag saam met die stroom drywe en gewild wees, maar jy is nooit werklik “groot” nie. Op jou uitsprake kan niemand vertrou nie en op jou raad kan niemand reken nie.
As die wêreld vandag iets nodig het, is dit om in julle besondere tyd, die gawe van selfbeheersing te vind. ‘n “Gawe”? Ja, die Skrif leer dat selfbeheersing ‘n gawe van Bo is; ‘n selfbeheerste mens is iemand wat beheers word deur die Gees van My, julle Vader! En dit is juis in hierdie besondere “beheersing” dat julle ewewig behou.
Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205