|
OPENBARINGE 1 TOT 200 AAN BERTUS HANEKOM BERTUS HANEKOM
Hoofstuk 3
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200. |
|
|
08/11/07
Hoe kwalifiseer ons vir die smal pad? `n Mens moet gelowig bid en nie twyfel nie. Jakobus 1:6.
Al is die uitdaging voor my hoe groot, jy kan jou na El wend vir `n antwoord, en opnuut oortuig kan word dat El se plan heers in my lewe en in my wêreld, hoe deurmekaar alles skyn te wees. Dit weet ek en met die ore van my siel luister ek na Sy stem in my wese. En omdat jy El se kind is in wie El `n welbehae het, sal Ek toesien dat alles in jou lewe ordelik verloop.
Kyk, Ek bou `n muur van lig om jou en geen aanval ookal, kan jou raak nie. Onthou, Ek is in jou.
|
|
|
|
|