OPENBARINGE 1 TOT 200 AAN BERTUS HANEKOM
BERTUS HANEKOM

Hoofstuk 185

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200.

Openbaring 185
Ware liefde.
19 Januarie 2008 om 00h05
Die woord “liefde” is seker die woord wat in enige taal die meeste gebruik word, maar die minste verstaan word. Oor die jare heen is dit gebruik om jou gevoelens teenoor kuns, kos vrye tyd en ontspanning aan te dui. Op ‘n persoonlike vlak word dit gebruik om jou gevoelens van toegeneentheid te beskryf. Dit word selfs gebruik in verband met klere en ander materiële besittings. Ja, tot watter lengtes sou jy gaan en watter opofferings sal jy gewillig wees om te maak ter wille daarvan?
Kyk, Ek, Jahshua Messias, het aan julle die betekenis van ware liefde kom demonstreer toe Ek My lewe gewillig vir jou en die hele mensdom gegee het. Om jou van jou sonde te red, was Ek gewillig om vir julle te sterf en julle straf om My te neem. Johannes sê: “Niemand het groter liefde as dit nie; dat Ek My lewe vir My vriende aflê.” Ware liefde behels die bring van offers ter wille van ander. Dit beteken om verdraagsaam, geduldig en begrypend te wees, selfs in die moeilikste omstandighede. Dit behels vergiffenis en die gee van jouself ter wille van ander. Dit beteken om ander lief te hê, soos wat Ek jou liefhet.
Ek sê weer: “Wees lief vir My.”
Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205