OPENBARINGE 1 TOT 200 AAN BERTUS HANEKOM
BERTUS HANEKOM

Hoofstuk 129

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200.

Openbaring 129
Sal ek my geloof behou
4 Januarie 2008
22h00
Geloof kom nie uit die mens nie. Dit is ‘n gawe van My, julle Elohim. Daarom hoef jy jou nie te bekommer oor hoe sterk of hoe groot jou geloof is nie, solank jy net vashou aan My in wie jou geloof gevestig is.
Alleen ‘n gelowige kan geloofslaagtepunte beleef, want vir ‘n ongelowige bestaan so iets nie. Geloofsdepressie is ‘n menslike swakheid wat deur geloof oorwin moet word.
Geloof kan nie aan jou gevoelens of emosies getoets word nie, want dit is wisselvallig. Jou maatstaf moet die Woord en beloftes wees van My, wat nooit verander nie. Ek sal jou nooit begewe of verlaat nie, maar dan moet jy jou lewe onvoorwaardelik aan My oorgee en My volkome vertrou.
Ek herhaal; dit is ‘n gawe van My. Aanvaar dit en wees dankbaar.
Amen

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205