|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 98
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
99. Lewe of die stand van lewe, met die geestelike mens, is sodanig dat alhoewel die
Verlosser invloei, deur geloof, binne die dinge van sy begrip, rede, en geheue, terwyl sy
uiterlike mens veg teen sy innerlike mens, dit blyk asof intelligensie nie invloei vanaf die
Verlosser nie, maar vanaf die mens homself, deur die dinge van geheue en rede, maar die
lewe, of stand van lewe, of die hemelse mens, is sodanig dat die Verlosser invloei deur
liefde en die geloof van liefde binne die dinge van sy begrip, rede en geheue, en omdat
daar geen geveg is tussen die innerlike mens en die uiterlike mens nie, begryp hy dat dit
werklik so is, dus die stand wat tot op hierdie punt omgekeer is in die geestelike mens,
word nou beskryf as genees met die hemelse mens, en hierdie stand of mens, word
genoem “n tuin in Eden in die ooste,” in die hoogste betekenis, die tuin geplant deur
Jahweh God in Eden in die ooste is die Verlosser Homself, in die hemelse betekenis, wat
ook die algemene betekenis is, is die Verlosser se koninkryk, en die hemel waarin die
mens geplaas word wanneer hy hemels word, sy stand is dan sodanig dat hy met die
Engele in die hemel is, en dat dit is asof hy tussen hulle is, want die mens is so geskep dat
terwyl hy in hierdie wêreld leef, dat hy terselfdertyd in die hemel mag wees, in die stand
is al sy gedagtes en denke van gedagtes, en selfs sy woorde en dade, geopen, selfs vanaf
die Verlosser, en bevat binne-in hulle wat hemels en geestelik is, aangesien daar in elke
mens die lewe van die die Verlosser is, wat veroorsaak dat hy begrip het.
|
|
|
|
|