|
DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 172
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429. |
|
|
174. Die hemelse engele wat by die persoon is wat opgewek word, onttrek nie dadelik
nie, omdat hulle almal liefhet, maar wanneer die gees in so `n staat kom dat hy nie meer
langer kan affilieer met die hemelse engele nie, verlang hy om van hulle af weg te kom.
Wanneer dit gebeur kom die engele van die Meester se geestelike koninkryk, deur wie
die diens of gebruik van die lig gegee word, want voor dit het hy niks gesien nie, maar
slegs deur gedagtes. Ek was gewys hoe dit gebeur. Dit lyk of die engele `n laag, as’t ware
van die linkeroog af trek tot op die brug van die neus, dat die oog oopgemaak kan word
en in staat kan wees om te sien. Dit is slegs `n voorstelling, maar vir die gees is dit asof
dit regtig gedoen word. Wanneer die laag wat blyk asof dit weggerol is, is daar `n effense
waarneming van lig, maar baie swak en dof, soos wat gesien kan word deur die ooglede
by die eerste wakkerword van die slaap. Vir my het hierdie dowwe lig gelyk soos `n
hemelse kleur, maar ek was agterna vertel dat die kleur varieer. Dan word dit gevoel asof
iets saggies van my gesig afgerol word, en wanneer dit gedoen is, is die geestelike denke
wakker gemaak. Hierdie afrol van iets van die gesig is ook `n voorstelling, wat die gees
se oorgang van die natuurlike denke laat oorgaan in die geestelike denke,
verteenwoordig. Die engele is pynlik versigtig dat slegs sulke idees soos die vertroeteling
van die liefde sal voortgaan vanaf die een wat opgewek is. Nou sê hulle aan hom hy is `n
gees. Wanneer hy in hierdie genot van die lig kom, skenk die engele aan die nuwe gees
elke diens wat hy moontlik kan verlang in daardie staat, en leer hom aangaande die dinge
van die ander lewe so ver as wat hy dit kan opneem en verstaan. Maar as hy geen wens
het om onderrig te word nie, verlang die gees om weg te kom van die geselskap van die
engele. Nietemin, die engele onttrek nie van hom nie, maar hy skei homself van hulle af;
want die engele is vir almal lief, en verlang niks meer as om dienste (werke) aan ander te
bewys nie, om te onderrig, en om te lei tot in die hemel, en dit is hulle hoogste genot. Sy
Wanneer die gees dus onttrek het, word hy ontvang deur goeie geeste, en solank as wat
hy in hulle geselskap bly, word alles moontlik gedoen vir hom, en hierdie ervaring word
herhaal tot hy in assosiasie kom met hulle wat in totale harmonie was met sy lewe in die
wêreld, en met sulkes vind hy sy eie, en wat verbasend is, lewe hy dan `n lewe soos die
wat hy in die wêreld gehad het.
Sy lewe begin nou `n aanvang neem. Aanvanklik is hy gelukkig en tevrede, want dit blyk
vir hom asof hy in die ewige lewe aangekom het, wat verteenwoordig word deur `n baie
skerp lig wat `n pragtige goue tint kry, waardeur dit aangedui word dat dit sy eerste lewe
is, dat dit hemels is en ook geestelik.
|
|
|
|
|