DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 371

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

393. Voordat ons voortgaan om die innerlike sin van die woorde voor ons op te helder, is dit nodig om te weet hoe die saak met die geloof staan. Die Mees Antieke Kerk was van so `n ingesteldheid om geen geloof te erken behalwe as dit van die liefde is nie, in sover dat hulle onwillig was om selfs dit geloof te noem nie, want deur die liefde van die Meester neem hulle alle dinge waar wat aan die geloof behoort. So is die hemelse engele ook waarvan ons hierbo gepraat het. Maar dit is voorsien dat die menslike geslag kan nie van hierdie ingesteldheid wees nie, maar sal die geloof afskei van die liefde tot die Meester, en sal van die geloof `n doktrine op homself maak, maar daar is voorsiening gemaak dat dit inderdaad geskei sal word, maar op so `n manier dat deur geloof, dit is, deur die kennis van die geloof, kan die mens naasteliefde van die Meester ontvang, sodat kennis [cognito] of gehoor eerste kom, en dan deur kennis of gehoor, naasteliefde, dit is, liefde teenoor jou naaste en dan mag barmhartigheid deur die Meester geskenk word. En dan in plaas van die waarneming wat hulle in die Mees Antieke Kerk gehad het, volg die gewete nou op wat verkry is deur geloof saamgevoeg met naasteliefde, wat dikteer nie net dit wat waar is nie, maar dat dit in der waarheid waar is, omdat die Meester in die Woord so gesĂȘ het. Die kerke na die vloed was vir die grootste deel van so `n karakter, en ook was die primitiewe of eerste kerk net so na die opvaring van die Meester, en hierdeur word die geestelike engele onderskei van die hemelse engele.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205