DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 249

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

264. Dat die “baring en geboorte van kinders” in die Woord, in die geestelike sin geneem word is as volg; “vir die gedagte en sinspreuk van die hart; en “kinders” of “seuns” vir die waarhede, en dit is duidelik uit Hosea: “Efraim – sy heerlikheid sal wegvlieg soos `n voël. Geen geboorte, geen moederskap, geen ontvangenis meer nie.” (Hos. 9: 11-12). Waar Efraim die “intelligensie van die waarheid voorstaan: en “kinders” of “seuns” die waarheid op sigself. Dit word net so ook op `n ander plek van Efraim gesê, of een wat intelligent is, wat dwaas geraak het: “Barensweë sal hom oorval; hy is `n onverstandige kind; want as die tyd daar is, stel hy hom nie in die kindergeboorte nie. (Hos. 13: 13). En in Jes: “Staan beskaamd, Sidon, want die see, die vesting van die see spreek en sê: ek het geen weë gehad en nie gebaar nie, en ek het geen jongmanne grootgemaak of jongedogters opgevoed nie. As die tyding na Egipte kom, beef hulle daar van angs by die tyding aangaande Tirus.” (Jes. 23: 4-5). “Sidon” beteken hulle wat in die kennis van die geloof is, maar het dit vernietig deur geheue-kennis [scientifica], en het so onvrugbaar geraak. [2] Weereens in dieselfde profeet, wat wedergeboorte behandel en waar die waarhede van die geloof vergelyk word met “seuns”: “Voordat sy weë gekry het, het sy gebaar; voordat smart oor haar gekom het, is sy van `n seuntjie verlos. Wie het so-iets gehoor? Wie het sulke dinge gesien. Word `n land op een dag gebore? Of word `n nasie op een slag gebaar?...sou Ek naby die geboorte bring en nie laat baar nie? sê Jahweh. Of sou Ek wat laat baar, self toesluit? Sê jou Meester.” (Jes. 66: 7-9). Die goeie en die waarhede, wat gebaar en ontvang word uit `n hemelse huwelik, word dus “seuns” genoem deur die Meester in Matt: “Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van die mens, en die saailand is die wêreld. Die goeie saad – dit is die kinders van die koninkryk (Matt. 13: 37-38). En die goeie en die waarhede van `n reddende geloof noem Hy die “seuns van Abraham” (Joh. 8: 39). Want “saad” (soos gesê in 255) dui op geloof, waar die “seuns” wat die “saad” is, die goeie en die ware van die geloof is. Daarom is die Meester Homself die “Seun van die mens, ” dit is, die geloof van die kerk.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205